Kakamas Belangegroep Kai Garib

Kakamas Belangegroep Kai Garib Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kakamas Belangegroep Kai Garib, Non-Governmental Organization (NGO), Kakamas, Kenhardt, Keimoes en omliggende gebiede, Kai Garib.

Alle groepe kan tot 2 verteenwoordigers saam bring met voorstelle.Gebruik die geleentheid om dit wat belangrik is, daar ...
11/11/2024

Alle groepe kan tot 2 verteenwoordigers saam bring met voorstelle.
Gebruik die geleentheid om dit wat belangrik is, daar uit te kry sodat bewusmaking,help en samewerking kan bereik word.

Radio Riverside To Hold Programming Summit!!

Once again the time has come for you, our important stakeholders to gather and discuss pertinent issues concerning our programming and content that we share on air.

We are compelled by legislation to host two programming summits annually.
The first summit was held in April 2024, in Upington.

We are now getting ready to engage you, during our second summit scheduled for Kakamas this coming Friday, 22 November 2024.

You are cordially invited to join us and have your views heard.

See poster below.

22/05/2024

Rotstuin verskyn toe - vullishoop verdwyn! GEMSBOK-KAKAMAS: Kakamiete moes die afgelope paar jaar baie klippe versit om ‘n vullishoop by die ingang van die dorp, in ‘n spog-rotstuin te omskep. Ten spyte van vele versoeke vanaf die gemeenskap en later die Kakamas Belangegroep aan die Kai Garib Mu...

Kakamas Belangegroep Kai Garib KEIMOES BELANGEGROEP kakamiete omgee groep Kenhardt Noord Kaap Inwoners wat oorals "behui...
22/05/2024

Kakamas Belangegroep Kai Garib
KEIMOES BELANGEGROEP
kakamiete omgee groep
Kenhardt Noord Kaap

Inwoners wat oorals "behuising" en grond belowe word en gegee word, moet nie na die tyd kla wanneer dienstes nie gelewer word en water en riool infrastruktuur nie bestaan of werk nie!

Die politieke partye gee en gee en geenim.stemme te werf maar JY SELF, JY ALLEENLIK gaan die geld moet uithaal want stem jy weer vir daai beloftes, gaan jy NOG 5 JAAR wag!

Julle word blind belowe en hou jouself blind! Gamkor projek, julle moet wakker slaap! Ek voorspel die herhaling van die berig!

Kakamas Belangegroep Kai Garib  kakamiete omgee groep Wanneer jy die regering vertrou met jou geld en binne 30 jaar, nog...
17/05/2024

Kakamas Belangegroep Kai Garib
kakamiete omgee groep

Wanneer jy die regering vertrou met jou geld en binne 30 jaar, nog net n emmer kan kry vir n toilette want jyt nie n werk en as jy het, word jy dood belas en kan self nie een bekostig nie.

Residents in Upington speak about their experience with the bucket system.

Tune in to News Hour tonight between 18:00 and 19:00 to hear the views of residents from Rosedale, Paballelo and Louisvale through a short documentary.

Dit is kommerwekend dat die voertuie wat stukkend staan, landwyd, nie geld het om reg te maak nie. So, om voertuie te di...
15/05/2024

Dit is kommerwekend dat die voertuie wat stukkend staan, landwyd, nie geld het om reg te maak nie.
So, om voertuie te diens en instandhouding te laat doen soos moet, is murder as splinter nuwe overture?!?!?!? Tot hulle breek en deur hulle gatte getrek is en daar is weereens nie geld vir die regmaak of diens daarvan?!

Die hele regering is in sy hell in en ek hoop die mense stem die regerende party uit soos in nood!!!!

Die besigheids "sense" is eenvoudig nie daar en sal nooit wees nie!

Was nou n paar maande terug in n vergadering met die Generaal, en haar wooden was, DAAR IS EENVOUDIG NIE GELD NIE! "I don't know what you want me to tell you but there isnt money for vehicles!" En nou???? Waar kry hulle nou die geld en waar is die stukkende karre?

Upinton 3 weke terug of n maand omtrent, staan daat 2 Lang trokke wat SAPS overture oplaai of aflaai, watter ookal een dit was, maar beslis nie nuwes gewees nie! Waentoe is daai voertuie been? Dis geld in bates! Dis voertuie wat net reg gemaak en gediens moet word!

Help tog net die me**es verstaan wat julle nie verstaan nie!

12/03/2024

Welkom weer. Jammer vir die ongerief, dit blad het verander na n publieke groep en nie private nie. Die Ander groep Sal met tyd afgehaal word.

Address

Kakamas, Kenhardt, Keimoes En Omliggende Gebiede
Kai Garib

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kakamas Belangegroep Kai Garib posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Kakamas Belangegroep Kai Garib:

Share