Pelgrims vir Christus Bedieninge

Pelgrims vir Christus Bedieninge VISIE:
'Om die verlorenes ten alle koste te wen'

MISIE:
Ons missie is om 'die ontkoppelde mense weer in God se plan te verbind'.

Hierdie missie is 'n mandaat vir ons om die tasbare liefde van God na almal toe te bring op hul behoefte.

14/06/2026
07/06/2026

Maak seker jys VERSEKER in Christus!

“Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.”
‭‭I THESSALONICENSE‬ ‭4‬:‭16‬ ‭

Susters Deur Bid (Sleepover) vanaand by Pelgrims Sentrum - Almal welkom 🌻 “For I, declares the Lord, will be a wall of f...
29/05/2026

Susters Deur Bid (Sleepover) vanaand by Pelgrims Sentrum - Almal welkom 🌻

“For I, declares the Lord, will be a wall of fire all around her, and I will be the glory in her midst.” - Zechariah 2:5

24/05/2026

‘Ek wil by die Here vergader wa Sy krag is’🎤🎶🎵

Address

-33. 486710, 19. 683783
De Doorns
6875

Telephone

+27845154475

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pelgrims vir Christus Bedieninge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Pelgrims vir Christus Bedieninge:

Share