De Aar Diereskuiling

De Aar Diereskuiling Ons is 'n privaat diereskuiling wat probeer om diere te help. Erge gevalle na Dr Anderson asb!

Baie dankie aan De Aar Buildit vir die skenking vir Noupoort Animalcare NPC 2022/216343/08 wat onlangs alles verloor het...
09/06/2026

Baie dankie aan De Aar Buildit vir die skenking vir Noupoort Animalcare NPC 2022/216343/08 wat onlangs alles verloor het in n brand.

Ken iemand dalk die hond? Hy/sy is in vissterstraat. Indien dit jou hond is laat weet op  082 565 3170. Geen ander komme...
08/06/2026

Ken iemand dalk die hond? Hy/sy is in vissterstraat. Indien dit jou hond is laat weet op 082 565 3170. Geen ander kommentaar of boodskappe sal geantw word nie.

Die hond loop hier by Excelsior klub rond. Kom haal asb jou hond hy maak moeilikheid hier in straat af.
06/06/2026

Die hond loop hier by Excelsior klub rond. Kom haal asb jou hond hy maak moeilikheid hier in straat af.

01/06/2026
Hul het nog nie huis gekry nie. Asb vir enige navrae skakel die nr gegee. Ons het geen inligting ontvang buiten dat eien...
27/05/2026

Hul het nog nie huis gekry nie. Asb vir enige navrae skakel die nr gegee. Ons het geen inligting ontvang buiten dat eienaar trek en hul nie saamvat nie.

Die hond loop alweer rond. Gaan haal asb jou hond!
14/05/2026

Die hond loop alweer rond. Gaan haal asb jou hond!

14/05/2026
Pikkels het weggeraak in carlton straat se omgewing. As iemand hom gewaar laat weet asb op 066 295 3605
13/05/2026

Pikkels het weggeraak in carlton straat se omgewing. As iemand hom gewaar laat weet asb op 066 295 3605

Help asb vir Courtney Stassen van Noupoort Animalcare NPC 2022/216343/08 . Sy het Saterdag alles verloor in 'n brand wat...
13/05/2026

Help asb vir Courtney Stassen van Noupoort Animalcare NPC 2022/216343/08 . Sy het Saterdag alles verloor in 'n brand wat haar hele huis asook die skuiling wat deel van haar erf is vernietig het. Sy het nie aan haarself gedink nie maar aan die diere wat sy soveel moontlik gered het voor die vlamme te veel geword het. Ons as skuiling gaan krap en enige ekstra goedjies skenk as ook kos. Asb as iemand wil of kan help al is dit met n blikkie kos of n R10. Daar is n lift Saterdag Noupoort toe. Ek sal kom optel ook. 💪🙏🙏🙏🐱🐶. Daar is n back a buddy ook oopgemaak as iemand daar wil help. fans Dhaneel Noeth Santa Cause for Paws RSG BackaBuddy

Address

De Aar
7000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Aar Diereskuiling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to De Aar Diereskuiling:

Share