ACT - Citrusdal

ACT - Citrusdal Holistic approach to a healthier community✌🏻

Onthou more oggend se Vroue-oggend!!
28/08/2026

Onthou more oggend se Vroue-oggend!!

20/08/2026
WELKOM TERUG!Ons Vaardigheidsskool leerders het ook vandag begin. Dis lekker om almal terug te he by die skool en n groo...
21/07/2026

WELKOM TERUG!

Ons Vaardigheidsskool leerders het ook vandag begin. Dis lekker om almal terug te he by die skool en n groot DANKIE aan Cederberg Trees vir die skenking van lemoene op die eerste dag terug.

MANDELA DAG!Bietjie vroeg...... maar Mandela dag was goed!Saam op 16 Julie het verskeie instansies, besighede en mense v...
17/07/2026

MANDELA DAG!

Bietjie vroeg...... maar Mandela dag was goed!

Saam op 16 Julie het verskeie instansies, besighede en mense vanuit ons gemeenskap hande gevat. Pannekoek is gebak van vroeg oggend af en uitgedeel in die Citrusdal gemeenskap.

Ons wil uit ons harte dankie sê aan elke persoon wat tyd, liefde, hulp en omgee gegee het om 'n verskil te maak.

Julle bereidwilligheid om hande te vat en
ander te dien, het gewys dat klein dade van vriendelikheid 'n groot impak kan hê. Elke bydrae, groot of klein, het gehelp om hoop te bring en iemand se dag mooier te maak.
Mag ons die gees van Mandela-dag nie net
vandag uitleef nie, maar elke dag – deur met deernis, respek en liefde na mekaar om te sien.

Baie dankie aan elke vrywilliger, ondersteuner, borg en helper. Ons waardeer elkeen van julle opreg. Saam maak ons 'n
verskil.

"Wat ons vir onsself doen, sterf saam met ons. Wat ons vir ander doen, bly vir ewig."

VAKANSIE PROGRAM!Baie dankie aan elkeen wat op enige manier betrokke was. Julle passie, liefde, tyd en harde werk het hi...
10/07/2026

VAKANSIE PROGRAM!

Baie dankie aan elkeen wat op enige manier betrokke was. Julle passie, liefde, tyd en harde werk het hierdie afgelope 2 weke onvergeetlik gemaak vir die leerders. Dankie vir elke glimlag, elke aktiwiteit en elke oomblik wat met soveel sorg beplan is.
Ons waardeer alles wat julle gedoen het opreg. Mag die Here elkeen van julle ryklik seën vir die verskil wat julle in soveel lewens maak. Julle is werklik besonders! 🌸🙏

Address

Denne Street 24
Citrusdal
7340

Telephone

+27795235411

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACT - Citrusdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to ACT - Citrusdal:

Shortcuts

Share