Heidehof Tehuis vir Bejaardes Caledon

Heidehof Tehuis vir Bejaardes Caledon Heidehof Tehuis vir Bejaardes is geleë in Caledon, in die Overberg. Ons huisves gemiddeld 85 inwoners.

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIES 2026 🎟️Daar is nog tyd om jou kans te koop vir van ons ongelooflike hoofpryse!🌟 Wen: 🥩 Hele skaap🥩 ...
08/06/2026

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIES 2026 🎟️
Daar is nog tyd om jou kans te koop vir van ons ongelooflike hoofpryse!
🌟 Wen: 🥩 Hele skaap
🥩 Halwe skaap
🏡 Oewerzicht Winter Wegbreek vir 2
🦒 Cornellskop Wildservaring vir 2
🍷 Creation Wines Experience vir 2
🎁 Plus verskeie ander premium pryse, waaronder: • Hand-gehekelde dubbelbed throw
• 9L Russell Hobbs lugbraaier
• Raka wynpakkette
• Luukse geskenkpakkette
🎟️ Lootjies: R20 elk | 3 vir R50 | 7 vir R100
💳 EFT: Heidehof Tehuis
ABSA
Rek: 820150112
Verwysing: Naam + Lootjie
📱 Stuur bewys van betaling na: 076 145 3385
📞 Navrae: 028 214 1755
👉 Moenie wag tot die laaste minuut nie — kry jou lootjies vandag nog en ondersteun Heidehof se voortgesette sorg aan ons bejaardes.
💛 Saam sorg ons vir dié wat vir ons gesorg het.

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIES 2026 🎟️Ons sien uit daarna om die gemeenskap Saterdag by Heidehof se Mini-Basaar te verwelkom!🍷 Van...
28/05/2026

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIES 2026 🎟️
Ons sien uit daarna om die gemeenskap Saterdag by Heidehof se Mini-Basaar te verwelkom!
🍷 Vanjaar se lootjiekompetisie spog met besonderse pryse, insluitend:
• Twee Creation Wines Experience vir twee persone
• Oewerzicht winterwegbreek
• Cornellskop wildservaring
• Hele en halwe skaap
• Luukse geskenkpakkke, Raka wynpakkke, Creation wyne en meer
🎟️ Lootjies: R20 elk | 3 vir R50 | 7 vir R100
📍 Lootjies sal ook by die basaar beskikbaar wees en al die pryse kan daar besigtig word.
💳 Kontant, EFT en Scan-to-Pay beskikbaar.
☕ Kom geniet ook: Pannekoek, basaarpoeding, warm sop, kerrie en rys, tuisgebakte brood, teetuin, plaasprodukte, plante, handwerk en nog vele meer!
📅 Saterdag 30 Mei
🕘 Vanaf 09:00
📍 NG Moederkerksaal, Caledon

🌿 HEIDEHOF MINI-BASAAR 🌿Merk solank die datum — ons sien uit om julle te verwelkom!📅 Saterdag 30 Mei | vanaf 09:00📍 NG M...
24/05/2026

🌿 HEIDEHOF MINI-BASAAR 🌿

Merk solank die datum — ons sien uit om julle te verwelkom!

📅 Saterdag 30 Mei | vanaf 09:00
📍 NG Moederkerksaal, Caledon

Kom geniet ’n lekker oggend van kuier, eet en gemeenskap — met iets vir elke smaak:

🥞 Warm pannekoek
🥪 Warm jaffels / knypkoeke
🍛 Kerrie & rys
🍲 Tradisionele sop & vars brood
🌭 Boereworsrolle
🍮 Basaarpoeding
🍰 Tuisgebak
☕ Teetuin
🎈 Kindertafel
🪴 Plante & plaasprodukte
🎟️ Lootjies te koop met fantastiese pryse

💳 Kaartbetalings beskikbaar via ons sentrale koeponpunt
(Kontant steeds welkom by tafels)

Bring die familie, nooi ’n vriend en kom geniet die oggend saam met ons ❤️

📞 Navrae: 028 214 1755

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIE-KOMPETISIE 2026 🎟️Dis amptelik — en kyk net wat is reeds op die spel… 👀🏡 Oewerzicht Winter Wegbreek ...
22/05/2026

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIE-KOMPETISIE 2026 🎟️

Dis amptelik — en kyk net wat is reeds op die spel… 👀

🏡 Oewerzicht Winter Wegbreek vir 2
🦁 Cornellskop Animal Encounter vir 2
🐑 Hele skaap
🐑 Halwe skaap
🍷 Raka geskenkpakke
🍳 Air fryer
💄 Luukse geskenkpakke

✨ En nog pryse word steeds bygevoeg!

Ons Mini-Basaar en lootjie-kompetisie vorm deel van Heidehof se groter Saam Sorg reis — waar gemeenskap saam bou aan sorg, waardigheid en volhoubaarheid vir ons inwoners.

Dankie aan elke persoon en besigheid wat reeds:
❤️ pryse geskenk het
❤️ lootjies gekoop het
❤️ gehelp deel en ondersteun het

Dis juis hierdie klein gebare wat saam groot verskil maak.

🎫 Lootjies:
R20 elk
3 vir R50
⭐ 7 vir R100

🏦 EFT:
ABSA – Heidehof Tehuis
Rek: 820150112
Verwysing: Naam + Lootjie

💳 Kaartbetalings beskikbaar by Ontvangs

📲 WhatsApp bewys van betaling:
076 145 3385

📅 Mini-Basaar:
30 Mei 2026
📍 Caledon NG Kerksaal

Tag gerus iemand wat saam met jou die pryse sal wil wen 😄

📍Dis uiteindelik tyd vir ons Winter Spyskaart🥘🍜 Bestellings vir die naweek en Maandag kan nog tot 17:00 vandag geplaas w...
15/05/2026

📍Dis uiteindelik tyd vir ons Winter Spyskaart🥘🍜 Bestellings vir die naweek en Maandag kan nog tot 17:00 vandag geplaas word. Stuur whapp na 0761453385 om bestelling te plaas.

Nogmaals groot dank aan ELKEEN wat bygedra het om hiervan 'n dawerende sukses te maak. Die dag het die Inwonerfonds 'n h...
13/05/2026

Nogmaals groot dank aan ELKEEN wat bygedra het om hiervan 'n dawerende sukses te maak. Die dag het die Inwonerfonds 'n hewige hupstoot van net meer as R24 600 gegee!!
Ons is baie trots op ons vindingryke inwoners en families - julle is TOPS🌸🤍

Meer hieroor in die berig op bl 6 van vandag se Hermanus times

’n Bruilof is mos altyd ’n feestelikheid… 🌸By Heidehof word daar vertel dat die idee begin vorm aanneem het ná die tweede koppie tee en vóór die appeltert, ...

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIES 2026 🎟️Ons lootjies is amptelik oop — en die eerste pryse lyk reeds fantasties!🐑 Skaap🐑 Halwe skaap...
12/05/2026

🎟️ HEIDEHOF LOOTJIES 2026 🎟️

Ons lootjies is amptelik oop — en die eerste pryse lyk reeds fantasties!

🐑 Skaap
🐑 Halwe skaap
🍷 Raka wyn geskenkpakke
🍳 Air fryer
💄 Luukse hampers
✨ Nog pryse word steeds bygevoeg!

🎫 Kaartjies:
R20 elk
3 vir R50
7 vir R100

Die lootjies vorm deel van Heidehof se Mini-Basaar en ons groter “Saam Sorg” projekte.

📅 Mini-Basaar:
30 Mei 2026 om 09:00 - Caledon NG Kerksaal

➡️ Kaartbetalings by Ontvangs of EFT na:
ABSA
Heidehof Tehuis
Rek: 820150112
Verw: Naam + lootjie
➡️ WhatsApp bewys van betaling na: 0761453385

Dankie dat julle saam met Heidehof bou aan sorg, waardigheid en gemeenskap ❤️

💕Spesiale bederf vir Mamma's💕🗓️Bespreek gerus vir 'n ete saam by Heidehof, of bestel heerlike wegneem-etes op die laatst...
05/05/2026

💕Spesiale bederf vir Mamma's💕
🗓️Bespreek gerus vir 'n ete saam by Heidehof, of bestel heerlike wegneem-etes op die laatste teen Vrydag, 8 Mei, voor 09:00⏳
☎️ Tel: 028 241 755 of Whapp 076 145 3385

🌿 HEIDEHOF MINI-BASAAR – 30 MEI 2026Hierdie jaar lyk ons basaar ’n bietjie anders.Met die huidige ekonomiese druk het on...
04/05/2026

🌿 HEIDEHOF MINI-BASAAR – 30 MEI 2026

Hierdie jaar lyk ons basaar ’n bietjie anders.

Met die huidige ekonomiese druk het ons besluit om nie ’n vleistafel aan te bied nie, sodat ons nie verdere las op ons boere en gemeenskap plaas nie.

Maar — ons glo steeds in die krag van gemeenskap.

Ons bou hierdie jaar ’n eenvoudiger, meer volhoubare basaar, en nooi elkeen om op ’n klein, maar betekenisvolle manier deel te wees.

🙏 Hoe kan jy help?
• Skenk ’n produk of bestanddeel
• Maak ’n finansiële bydrae
• Deel hierdie boodskap met jou netwerk

🛒 Ons benodig onder andere:
Olie, suiker, melk, eiers, aartappels, jellie, vlapoeier, lekkers en meer

📍 Aflewerings: Heidehof ontvangs
📲 Skenk maklik deur die QR kode op die plakkaat te gebruik

👉 As elke huishouding net 1 item bydra, kan ons saam iets besonders bou

Dit neem ’n gemeenskap om te sorg ❤️

‼️Moeg gewonder: "Wat eet ons vanaand?"😰📞Bestel sommer vandag nog en eet heerlike tuis-gekookte maaltye elke dag!🍱Bekost...
10/04/2026

‼️Moeg gewonder: "Wat eet ons vanaand?"😰
📞Bestel sommer vandag nog en eet heerlike tuis-gekookte maaltye elke dag!🍱
Bekostigbaar en keurig verpak vir wegneem.
🟢Stuur whapp na 076 145 3385 voor 17:00 - Suedene help graag.🤩

Address

11 Hoop Street
Caledon
7230

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heidehof Tehuis vir Bejaardes Caledon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share