29/07/2026
Caledon 185 Gongskiet 2026!
Wat βn lekker dag was dit nie. Die deelname was goed en ek d**k met sulke lekker weer kon mens dit net geniet!
Dankie aan almal wat deel was van hierdie dag.
Baie geluk aan elke lootjie wenner! Sonder ons hoofborg Quenets Hunting and Fishing sou dit nie moontlik wees nie. Dankie vir julle jaarlikse ondersteuning by hierdie dag!
Dan ook n spesiale dank aan Overberg Agri vir julle bydrae met al die pryse!
Verder bedank ons vir:
1. Alexanderskloof Skietklub vir die baan waar alles seepglad verloop het.
2. Vilko vir pryse
Ons as Caledon Roundtable is dankbaar vir almal se bydrae en sien uit om die fondse weer terug te steek in ons gemeenskap! Sien julle weer volgende jaar by Gongskiet 2027 !