La Belle ACVV Dienstak

La Belle ACVV Dienstak Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from La Belle ACVV Dienstak, Nonprofit Organization, Alleyne Staat, Bellville.

Vanoggend gesels ons lekker oor 'n baie nare realiteit...Mishandeling van bejaardes. Baie dankie aan Stacey-Lee (Maatska...
10/06/2026

Vanoggend gesels ons lekker oor 'n baie nare realiteit...Mishandeling van bejaardes. Baie dankie aan Stacey-Lee (Maatskaplike Werker) wat vir ons bietjie meer kom leer/vertel het van die verskillende maniere hoe/waar en deur wie mishandeling kan plaasvind.

Kom kuier hierdie Saterdag 9h - 12h  sommer bietjie by La Belle se eie 'thrift shop'...BELLA'S BARGAINS!!!ons sien uit o...
04/06/2026

Kom kuier hierdie Saterdag 9h - 12h sommer bietjie by La Belle se eie 'thrift shop'...BELLA'S BARGAINS!!!ons sien uit om julle te sien...lekker bargains vir al ons vriende!!

BELLA'S BARGAINS...ONS HET ALMAL NODIG!!BAIE DANKIE aan ons gereelde donateurs en kliente...ons waardeer julle opreg!!
02/06/2026

BELLA'S BARGAINS...ONS HET ALMAL NODIG!!BAIE DANKIE aan ons gereelde donateurs en kliente...ons waardeer julle opreg!!

Ons is so trots op La Belle se oefengroep wat 2 keer per week hulle oefeninge in die sitkamer,onder leiding van mev. Enr...
29/05/2026

Ons is so trots op La Belle se oefengroep wat 2 keer per week hulle oefeninge in die sitkamer,onder leiding van mev. Enright, getrou kom doen. Vandag maak hulle 'n opname om ook met 'n ander ACVV dienssentrum te deel.

Baie dankie aan HTS Bellville wat vandag uitgereik het na La Belle. Ons waardeer julle en is dankbaar om julle 'bure' te...
27/05/2026

Baie dankie aan HTS Bellville wat vandag uitgereik het na La Belle. Ons waardeer julle en is dankbaar om julle 'bure' te kan wees hier in Labiance. Fantasties dat die jeug die waarde van ons ouer mense besef en waardeer!!!

Baie baie dankie aan die lieflike Bell Bottoms wat ons vanoggend op so 'n heerlike manier kom vermaak het. Ons het julle...
22/05/2026

Baie baie dankie aan die lieflike Bell Bottoms wat ons vanoggend op so 'n heerlike manier kom vermaak het. Ons het julle gediggies/lekker liedere en musiek so geniet en waardeer!!!!!!!!Net die beste wense vir julle van almal by La Belle!!!!

Vandag het Feedem weer ons inwoners heerlik bederf met 'n cupcake vir die 'go turquoise for the elderly' veldtog wat van...
15/05/2026

Vandag het Feedem weer ons inwoners heerlik bederf met 'n cupcake vir die 'go turquoise for the elderly' veldtog wat van 15 Mei - 15 Junie plaasvind. Die veldtog se doel is om openbare bewusmaking daar te stel vir die uitdagings en behoeftes van Ouer Persone in SA. Mooi nwk aan al ons La Belle vriende!!!

Internasionale Verpleegkundige Dag - 12 Mei 2026;  "Ons Verpleegsters. Ons Toekoms. Bemagtigde Verpleegsters Red Lewens"...
14/05/2026

Internasionale Verpleegkundige Dag - 12 Mei 2026; "Ons Verpleegsters. Ons Toekoms. Bemagtigde Verpleegsters Red Lewens". Op hierdie Verpleegkundige dag se ons opreg dankie aan Sr Sandra Poffadder en haar ongelooflike span versorgers wat met hulle deernis,geduld en onwrikbare toewyding 'n diepgaande verskil maak in die lewens van elke La Belle inwoner,wat op hul sorg staatmaak. Ons is bevoorreg om julle te kan he,DANKIE vir alles wat julle vir ons doen!!!!Ons waardeer julle opreg!!!!

Ons wens vir alle mammas en oumas 'n baie spesiale moedersdag toe. Julle is die hartklop van ons huise!!! Ons d**k vanda...
10/05/2026

Ons wens vir alle mammas en oumas 'n baie spesiale moedersdag toe. Julle is die hartklop van ons huise!!! Ons d**k vandag ook spesial aan al ons vriende wie se mamma nie meer met ons nie. Dankie aan Feedem wat vandag vir ons almal bederf het met 'n heerlike ete op die super spesiale dag!!

Ons sien uit...kom deel Saterdag in ons mini-mark by La Belle!!!!!!bestellings kan geplaas word by 021 948 2019. Heerlik...
04/05/2026

Ons sien uit...kom deel Saterdag in ons mini-mark by La Belle!!!!!!bestellings kan geplaas word by 021 948 2019. Heerlike kerrie-vetkoeke,koeksister,kolwyntjies,hertzoggies ens!!!!vir MOEDERSDAG gaan hier ook mooi 'goedjies' op ons wit olifant/tombola tafels wees. Dankie vir almal wat ons so goed ondersteun. Ons waardeer julle!!!!

Address

Alleyne Staat
Bellville
7530

Telephone

021 948-2019

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Belle ACVV Dienstak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to La Belle ACVV Dienstak:

Share