Yzerfontein Snoekfees

Yzerfontein Snoekfees Bevordering van Vakansie Pret vir besoekers en inwoners.

Elke jaar in Desember kom die Gemeenskap van Yzerfontein bymekaar om pret & plesier te reël vir al die vakansie besoekers en terselfdertyd fondse in te samel wat weer teruggeploeg word in projekte tot die verbetering van die dorp en Gemeenskap.

Address

Outer Road
Yzerfontein
7351

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yzerfontein Snoekfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Yzerfontein Snoekfees:

Share