08/09/2026
Moeg van raadslede wat 'n vet salaris verdien, maar wat niks vir die gemeenskap beteken nie?
Stem BO om u wyk in 'n Wenwyk te omskep. Ons raadslede word verplig om diens in die gemeenskap te doen, of hul wyks of 'n PR raadslid is, moet hulle die gemeenskap doen.
Indien die BO 'n wyk wen, skep ons plaaslike 'n kantoor in die wyk wat as 'n dienspunt dien en waar almal, BO lede of nie, toegang het tot die raadslid en ons dienste.
Die BO is ook nie bang vir publieke deelname nie, ons verwelkom insae en kritiek. Die BO hou openbare vergaderings in die wyk gehou, waar dit toeganglik vir almal is.
Ons bring plaaslike regering en die lewering nader aan u. BO is altyd daar. BO is die beste opsie.