6830 Stance

6830 Stance 6830 Stance
Giving back where it matters. ♥️
Community • Charity • Unity | Making a difference, one act of kindness at a time.

BAIE DANKIE! ❤️Ons eerste braai was ’n groot sukses! 🎉🔥Baie dankie aan elke persoon wat ons ondersteun het deur te beste...
29/06/2026

BAIE DANKIE! ❤️

Ons eerste braai was ’n groot sukses! 🎉🔥

Baie dankie aan elke persoon wat ons ondersteun het deur te bestel, te deel en saam met ons hierdie dag moontlik te maak.

Julle ondersteuning beteken meer as wat woorde kan sê. ❤️

❤️ Hi 6830 Stance Familie! ❤️Ons nooi julle uit om ons eerste braai te ondersteun op 27 Junie. 🔥🍖Elke bestelling help on...
23/06/2026

❤️ Hi 6830 Stance Familie! ❤️

Ons nooi julle uit om ons eerste braai te ondersteun op 27 Junie. 🔥🍖

Elke bestelling help ons om ’n verskil te maak en gee ons die geleentheid om terug te ploeg in ons gemeenskap.

Dankie vir elke persoon wat ons ondersteun. Ons waardeer dit opreg! 🙏❤️

Stance liefde aan almal. 🤍✨Mag julle dag gevul wees met vrede, liefde en mooi dinge. 🙏🏼
22/05/2026

Stance liefde aan almal. 🤍✨

Mag julle dag gevul wees met vrede, liefde en mooi dinge. 🙏🏼

A family that prays together, stays together. ✨🤍“Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie,...
17/05/2026

A family that prays together, stays together. ✨🤍

“Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.”
— Romeine 8:1 ❤️💐

’n Dag vol woord, geloof en herinnering dat ons elke dag ’n keuse maak — tussen die vlees en die Gees. Mag ons altyd die pad van God kies, al raak die wêreld stil of swaar. Dankie aan die Ou Apostoliese Kerk vir die wonderlike en mooi diens✨❤️.

‎ Hi almal! 🌸Baie dankie vir al die liefde en ondersteuning. 🤍Volg gerus ons WhatsApp channel om deel te wees van ons jo...
14/05/2026

‎ Hi almal! 🌸

Baie dankie vir al die liefde en ondersteuning. 🤍
Volg gerus ons WhatsApp channel om deel te wees van ons journey, updates en die mooi dinge wat ons as gemeenskap saam aanpak. ✨

Julle ondersteuning beteken vir ons meer as wat julle besef. ❤️



Follow the 6830 stance channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VbCaznDI1rcrk6zJ3030

Follow 6830 stance's WhatsApp channel. Join 204 followers for the latest updates.

Address

Wolseley
6830

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 6830 Stance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share