11/06/2026
Namens Badisa Wolseley wil ons, ons opregte dank en waardeering uitspreek aan die twee onderwyseresse van W.F.Loots Primer Juffrou Smith en Juffrou Laubuschange vir hul ruim klere-skenking. Julle harte van omgee, deernis en bereidwilligheid om 'n verskil te maak in ander se lewens word opreg waardeer.
Dankie dat julle help om hoop en ondersteunig aan diegene in nood te bring. Julle vriendelikheid maak 'n betekenisvolle verskil in ons gemeenskap.😊😇
Saam met hulle op die fotos ons twee Maatskaplike werkers
Mev.A.Witnis en Me.C.Vanwyk