Vryburger Omgeemense van Wolseley

Call Directions Website

Vryburger Omgeemense van Wolseley Liefdadigheidsorganisasie met Die Bybel as grondslag, wat streef daarna om die nood in die gemeenskap te verlig

Soos die eerste Vryburgers deur arbeidsaamheid, vlyt en inspanning Suid-Afrika hulle enigste vaderland gemaak het, en dit sodoende tot eer van hulle Skepper vir die Christelike beskawing oopgestel het, so wil ook ons as Wolseley Vryburgers
met arbeid van hart en hand hierdie land, Suid-Afrika, tot verheerliking van ons Skepper dien. Met ons hele hart en verstand, en al ons talente, onderneem ons om as lede van die Vryburgers van Suid Afrika op so ‘n wyse te dien dat dit nie om ons eie stoflike voordeel en persoonlike gewin sal gaan nie, maar ons my volk, ons naaste en onsself geestelik te verryk. As Vryburger verbind ek my plegtig daartoe om deur my woorde en dade, te alle tye en onder alle omstandighede, die doelstellings van die Vryburgers van Suid Afrika te verwesenlik en uit te leef, naamlik:
“Om die Suid-Afrikaanse volk en gemeenskap te dien,
Om die Afrikaanse kultuur en tradisies te erken, uit te leef en op alle terreine te bevorder,
Altyd die Bybel as my grondslag te erken, en
Om kameraadskap en samewerking in die Suid Afrikaanse gemeenskap te bevorder en aan te moedig ".

Badisa Braai
07/06/2026

Badisa Braai

01/11/2025Ons jaarlikse visvangkompetisie was ń groot sukses. Dankie vir almal se ondersteuning asook ons borge.
01/12/2025

01/11/2025

Ons jaarlikse visvangkompetisie was ń groot sukses. Dankie vir almal se ondersteuning asook ons borge.

Address

Vn
Wolseley

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryburger Omgeemense van Wolseley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share