Witzenberg Care Foundation

Witzenberg Care Foundation Ons is 6 vrouens van Wolseley wat daarna streef om vir ons kinders in die dorp wie nie wel af is nie, dit beter te maak.

12/06/2025

Jeugdag vierringe🙏♥️

Goeie dag mense , jo'h die sop potte is leeg, niemand het geld nie ,en my hart is stukkend 💔want die kindertjies hou nie op ,om aan my deur te kom klop ,om te vra ,Wane maak auntie weer Sop nie..😘 Ai..Dan kan ek sien daai ou gesiggies ,,as ek sē:nie vandag nie ,maar ek Gaan julle laat weet .🙆

Daarom het die Witzenberg Care Foundation 👍 tesame met die Sending jeug van Wolseley 🤲,asook die UPM jeug van Tulbagh,🥰besluit om n geestelike byeenkoms te hou ,die jeug groepe Gaan optree ter viering van jeugdag MAANDAG 16JUNIE langs die Groot winkel in die hop, daar Gaan verskillende sprekers wees .

Ons wil na die byeenkoms ,ons kinders baie graag n warm koppie sop ,en n vars warm vetkoek gee , daarom vra ons vir enige fonasie bv:

Pakkie ertjies
Pakkie sop mix
Sopbene
Pakkie meel
Wortels
Bottle visolie
Speserye

As u slegs een item van bogenoemde het ,GLO my dit maak n reuse verskil ,ek weet hier buite is mense met mooi hart ,❤️♥️🌹🌷 ,, Alle donasies kan by Auntie Meraai ,in Angelier straat 59 Wolseley Afgelaai word. 🙏
Ai, daai pakkie wat nou so lank in jou kas le ,wat jy do round skuif,👀 ek weet jy Gaan dit More weggooi 🫢, dit kan n honger kind se magie vul ,ons het dit nodig
Ons hoop om u ook by die byeenkoms te sien ,
Ons begin 10uur.

N mooi en geende dag vir u almal

Address

Angelierstr
Wolseley
6830

Telephone

+27730734089

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witzenberg Care Foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Witzenberg Care Foundation:

Share