03/11/2026
π GROOT NUUS VIR WILLOWMORE! π
Sluit by ons aan vir 'n die amptelike opening van Twin Trees! π·πβ« Ons vier hierdie spesiale geleentheid saam met niemand anders nie as die ongelooflike Jannie Moolman! Kom bederf jou sintuie met prag musiek, heerlike pizza en uitstekende wyn:
π
Datum: Vrydag, 13 November 2026
β° Tyd: 18h00 vir 18h30
π Plek: Knysna str. 48, Willowmore
ποΈ Prys: R250 per persoon (Pizza en wyn ingesluit!)
Plekke is beperk, so maak seker jy bespreek jou kaartjies betyds by Joey (072 794 1139) of Laurette (082 820 1925).
Ons sien uit om julle te verwelkom! β¨