Williston Droogtehulp

Call Directions Contact the organization

Williston Droogtehulp Williston Agri are working around the clock to help the farmers in the Williston district to survive

Ons wil net baie dankie sê aan Manna vir die Boere, Afriforum, Agri NW, Caring daisies, SAAI, TLU SA vir die reëlings vi...
18/01/2026

Ons wil net baie dankie sê aan Manna vir die Boere, Afriforum, Agri NW, Caring daisies, SAAI, TLU SA vir die reëlings vir die voerskenking.

Baie dankie ook aan WJ Meyer van Morgenzon vir die skenk van die bale.

Baie dankie ook aan SAAI en Afriforum vir die betaal van die vervoer.

Baie dankie vir die skenkings gemaak. Die hulp word opreg waardeer

09/02/2025
Baie dankie aan alle skenkers en donateurs wat bygedra het tot die voeruitdeel. Ons waardeer dit opreg.
09/02/2025

Baie dankie aan alle skenkers en donateurs wat bygedra het tot die voeruitdeel. Ons waardeer dit opreg.

Baie dankie aan Winterstorm Kuilvoer vir die grootskenking vir Williston.  Ons waardeer dit opreg!
09/02/2025

Baie dankie aan Winterstorm Kuilvoer vir die grootskenking vir Williston. Ons waardeer dit opreg!

17/01/2025

Die waarde van grond in die droogtegeteisterde Karoo-gebiede in die Noord-Kaap het in so ’n mate gedaal dat dié grond op plekke teen slegs ’n paar honderd rand per hektaar verkoop word.

Na goeie reën in 2022 is ñ groot deel van Williston distrik oorgeslaan met die laaste 2 reën seisoene.Dit is weer kritie...
17/01/2025

Na goeie reën in 2022 is ñ groot deel van Williston distrik oorgeslaan met die laaste 2 reën seisoene.
Dit is weer kritiek droog in die distrik.
Ons vra asb hulp/donasies indien moontlik.

Kontak gerus vir Hannes Esterhuyse (Rooikat) Voorsitter van Williston Landbou Unie. 0834629679 (Whatsapp)
Skenkings en donasies is baie welkom.

07/08/2024

Address

Williston
8920

Telephone

+27823455359

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Williston Droogtehulp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Williston Droogtehulp:

Shortcuts

Share