Schoonspruit Aftree Oord

Schoonspruit Aftree Oord Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Schoonspruit Aftree Oord, Community Service, Gericke Straat/Freemanville, West End.

Schoonspruit Aftree Oord is a beautiful retirement village set in the Schoonspruit/Freemanville area of Klerksdorp close to Roosheuwel and joins in with the Klerksdorp Tehuis vir Bejaardes.

07/06/2026

Ons leef in โ€™n wรชreld waar almal IETS wil sรช.๐ŸŽ™๏ธ

๐Ÿ“กOns deel ons menings, ons stories, ons suksesse en ons uitdagings. Maar soms vergeet ons dat die HARDSTE boodskappe nie altyd met ๐š ๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ oorgedra word nieโ€ฆ..

Julleโ€ฆ..Mense kyk HOE jy ander behandel!!!
Hulle sien HOE jy reageer wanneer dinge nie volgens plan verloop nie. Hulle let op HOE jy optree wanneer niemand jou applous gee nie en wanneer daar niks is om daaruit te wen nie.๐Ÿ™ƒ

Jou ๐’‰๐’๐’–๐’…๐’Š๐’๐’ˆ, jou ๐’—๐’“๐’Š๐’†๐’๐’…๐’†๐’๐’Š๐’Œ๐’‰๐’†๐’Š๐’…, jou ๐’ˆ๐’†๐’…๐’–๐’๐’… en jou ๐’Š๐’๐’•๐’†๐’ˆ๐’“๐’Š๐’•๐’†๐’Š๐’• vertel elke dag โ€™n storie oor wie jy werklik isโ€ฆโ€ฆ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Dis maklik om ๐’Ž๐’๐’๐’Š woorde te gebruik wanneer alles goed gaan. Die ware toets kom wanneer jy ๐’•๐’†๐’๐’†๐’–๐’“๐’ˆ๐’†๐’”๐’•๐’†๐’๐’…, ๐’Ž๐’๐’†๐’ˆ, ๐’”๐’†๐’†๐’“๐’ˆ๐’†๐’Ž๐’‚๐’‚๐’Œ of onder ๐’…๐’“๐’–๐’Œ is. ๐Ÿ™‚๐Ÿฅฒ๐Ÿ˜ก๐Ÿ˜ฑ

Dit is juis in daardie oomblikke waar die ๐‘ฐ๐‘ต๐‘ฏ๐‘ถ๐‘ผ๐‘ซ van jou ๐’‰๐’‚๐’“๐’• na vore kom.โค๏ธ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Ek glo ons hoef nie ๐’‘๐’†๐’“๐’‡๐’†๐’Œ te wees om โ€™n verskil te maak nie. Ons hoef nie die ๐’”๐’๐’Š๐’Ž๐’”๐’•๐’†, die ๐’‰๐’‚๐’“๐’…๐’”๐’•๐’† of die ๐’Ž๐’†๐’†๐’” ๐’”๐’Š๐’ˆ๐’ƒ๐’‚๐’“๐’† persoon in die vertrek te wees nie. ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Ons moet eenvoudig ๐‘ฒ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘บ om elke dag met ๐’๐’Š๐’†๐’‡๐’…๐’† , ๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘ต๐‘จ๐‘ซ๐‘ฌ en ๐’๐’‘๐’“๐’†๐’ˆ๐’•๐’‰๐’†๐’Š๐’… te leef.๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸคŽ

๐Ÿ™Œ๐ŸปWant aan die einde van die dag sal mense dalk ๐’—๐’†๐’“๐’ˆ๐’†๐’†๐’• wat ons gesรช het, maar hulle sal ๐‘ถ๐‘ต๐‘ป๐‘ฏ๐‘ถ๐‘ผ hoe ons hulle laat ๐’—๐’๐’†๐’ het. Hulle sal onthou die vriendelike woord, die sagte hart, die helpende hand en die lig wat ons gebring het toe hulle dit die nodigste gehad het.

๐Ÿ™Œ๐ŸปMag ons lewens sรณ praat dat ons getuienis nie net ๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘ฏ๐‘ถ๐’๐‘น word nie, maar ๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘ต word. Mag dit straal in die klein dinge, die gewone dae en die oomblikke wanneer niemand anders kyk nie!!!!

Want die mooiste getuienis is nie altyd wat uit jou MOND kom nie, maar wat uit jou LEWE straal!!!๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿปโœจ

๐ŸŽ™๏ธSit โ€ฆ. โ€˜ My lewe is my getuienis nie net my woorde nieโ€™
in die comments en neem saam my die besluit on rerig daarop te let!!!

With Nuwe Lewe โ€“ I just got recognized as one of their top fans! ๐ŸŽ‰
07/06/2026

With Nuwe Lewe โ€“ I just got recognized as one of their top fans! ๐ŸŽ‰

โค๏ธโค๏ธโค๏ธ
05/06/2026

โค๏ธโค๏ธโค๏ธ

๐ŸŽจ BIG NEWS FOR KUNS MET VRIENDE ๐ŸŽจ

We're delighted to announce that Klerksdorp Tehuis Vir Bejaardes has officially joined us as our venue partner for Kuns met Vriende on 28 November 2026.

This means that Kuns met Vriende is no longer just an idea. It is happening.

What started as a conversation about bringing artists, performers, music, creativity and community together is now becoming a reality.

Thank you also to Dante's Pizza Klerksdorp for your generous sponsorship and also having a supporting meal of R200 that gives attendees a choice from their Classic Pizza menu with a cold drink or coffee/tea. Of this R200 they will donate R50 to Klerksdorp Tehuis vir bejaardes. - These Supporter tickets are available on our website.

Guests will be able to:
๐ŸŽจ Meet local artists
๐ŸŽญ Enjoy live performances
๐Ÿ–ผ๏ธ Discover and purchase original artwork
๐Ÿค Connect with fellow creatives and art lovers
๐Ÿ• Enjoy our Supporter Ticket experience with Dantรฉ's Pizza Klerksdorp

We're especially excited that this event will also encourage support for the residents of Klerksdorp Tehuis vir Bejaardes through voluntary toiletry donations on the day.

A huge thank you to the management and team at Klerksdorp Tehuis vir Bejaardes for believing in the vision and opening their doors to this community initiative.

Artists, performers and supporters can find all the details here:

https://getsurreal.co.za/kuns-met-vriende-2/

This is only the beginning.

Let's make something beautiful together.
๐ŸŽจโค๏ธ

  Sondag het 'n baie spesiale inwoner van ons haar engelvlerke verdien...Marie du Preez, hoe neem mens afskeid van so 'n...
20/05/2026



Sondag het 'n baie spesiale inwoner van ons haar engelvlerke verdien...

Marie du Preez, hoe neem mens afskeid van so 'n inspirerende persoon, 'n ware dogter van die Allerhoogste Koning!!

Tot ons jou weer in die hemel sien - jy sal baie gemis word ....

๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’

On Sunday a very special resident of ours earned her angel wings...

Marie du Preez, how does one say farewell to such an inspiring person, a true daughter of the Most High King!!

Till we see you again in heaven - you will be sorely missed ....

14/05/2026
Geseรซnde Moedersdag!!
10/05/2026

Geseรซnde Moedersdag!!

OUR WHATSAPP LINE IS UNAVAILABLE UNTIL FURTHER NOTICE - FOR QUERIES, CONTACT US DIRECTLY  018 462 7693
07/05/2026

OUR WHATSAPP LINE IS UNAVAILABLE UNTIL FURTHER NOTICE - FOR QUERIES, CONTACT US DIRECTLY
018 462 7693

7 jaar van toewyding en liefde - dankie Rouvierre V Tonder
23/04/2026

7 jaar van toewyding en liefde - dankie Rouvierre V Tonder

Schoonspruit Aftree Oord besluit toe ook om aan die pret deel te neem met die ChatGPT uitdaging ...Baie dankie Rouvierre...
06/02/2026

Schoonspruit Aftree Oord besluit toe ook om aan die pret deel te neem met die ChatGPT uitdaging ...

Baie dankie Rouvierre V Tonder vir al jou liefde, harde werk en vir alles wat jy vir ons doen en beteken!!

Address

Gericke Straat/Freemanville
West End

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27184627693

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Schoonspruit Aftree Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Schoonspruit Aftree Oord:

Share