Silwerbron Sentrum vir bejaardes

Silwerbron Sentrum vir bejaardes Silwerbron sentrum vir bejaardes is u tuiste op die platteland. Waar ons in liefde en met respek die gryse ouderdom betree.

17/03/2026
3 dae dan hou Silwerbron BASAARBestellings welkom en kaart fasiliteit beskikbaar.
03/04/2024

3 dae dan hou Silwerbron BASAAR
Bestellings welkom en kaart fasiliteit beskikbaar.

21/11/2023

Jy mag nie hierdie geleentheid misloop nie!
VIER vertonings @ R100!
Kom koop nou jou kaartjies vir 13 Januarie se feesgeleentheid by Sandveld/Hinterland!

08/08/2023

Indien iemand Welkom toe gaan vra Silwerbron asb of u vir tannie Rachel 'n pakkie sal saam neem Mediclinic toe. Kontak Nicolien Bezuidenhout 0829259382. Dankie

Kom geniet die dag saam ons Bejaardes.
02/05/2023

Kom geniet die dag saam ons Bejaardes.

Address

Pretorius Str
Wesselsbron
9680

Telephone

+27578992603

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silwerbron Sentrum vir bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Silwerbron Sentrum vir bejaardes:

Shortcuts

Share