31/08/2026
Is jy nuut in Wellington, lus vir nuwe vriendinne maak of wil jy voelers uitsteek na die mense om jou? Ons vergader 10 Sept om 9h30 weer.. Landbou Portefeulje gaan ons wyser maak...
Kontak ons gerus by Wellington VLV ( 0832649834), ons tak is deel van Sirkel Wynland en het jy geweet dat Vroue-Landbouvereniging van Kaapland strek oor meer as net 1 provinsie, bestaan uit 18 Sirkels met takke binne elk.
Dit is ‘n vroue organisasie vir persoonlike groei wat aan sy lede die geleentheid vir persoonlike vooruitgang en diens aan die gemeenskap bied. Dit stel die lede in staat om ‘n gesonde gesinslewe te lei, om effektief aandag te skenk aan behoeftes in die gemeenskap en om diens te lewer in hierdie verband.
The organisation offers an interesting monthly programme through the medium of talks, demonstrations, debate, exhibitions, discussions, as well as organized educational outings on Arts and Crafts, Health, Education and Culture, Lifestyle, Public Affairs and Agriculture and Horticulture
Kontak Juanita vir navrae en info
0832649834