Mooi Wellington

Call Directions Contact the organization

Mooi Wellington Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mooi Wellington, Community Organization, Wellington.

Ons is trots op ons dorp, Wellington en op hierdie bladsy wil ons bymekaarkom en besighede aanmoedig om betrokke te raak op enige manier, klein of groot, om te help ons mooi dorp skoon te hou.

NEWTON se sypaadjie blom vir die vale. Wie anders se sypaadjies trek toerbusse met toeriste sowel as die wêrels se melkb...
17/05/2024

NEWTON se sypaadjie blom vir die vale. Wie anders se sypaadjies trek toerbusse met toeriste sowel as die wêrels se melkbokke?
Stuur bietjie ander stpaadjiefoto’s ook

HEEEELP ASBOns wil graag Wellington en Newton se sypaadjies laat blom soos Keukenhof in Holland. Het jy nie dalk freesia...
30/03/2024

HEEEELP ASB
Ons wil graag Wellington en Newton se sypaadjies laat blom soos Keukenhof in Holland. Het jy nie dalk freesia of affodille wat jy lanklaas uitgeplant het nie. Dun bietjie uit en bring die ekstra bolle na enige Kookwater winkel. Ons kan doen met honderde of duisende, maar 10 sal ook help. Komaan. Doen jou deel. Dis lekker as ons wêreld mooi is.

Address

Wellington

Telephone

+27845564498

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi Wellington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Mooi Wellington:

Shortcuts

Share