Cochoqua Inheemse Gemeenskap van die Kaap-CIGK

Cochoqua Inheemse Gemeenskap van die Kaap-CIGK Ons bevorder Khoi-kultuur.

Baie dankie vir die goeie ontvangs , die rit was die moeite werd.  ๐Ÿ†
25/09/2025

Baie dankie vir die goeie ontvangs , die rit was die moeite werd.

๐Ÿ†

Ons stam was so bevoorreg om uitgenooi te word na Witzenberg Munisipaliteit deur die Nationale Minister van Land reforme...
02/09/2025

Ons stam was so bevoorreg om uitgenooi te word na Witzenberg Munisipaliteit deur die Nationale Minister van Land reformed and rural Development.

Takhoof Jan Van Der Merwe het ons stam die CICC geteenwoordig.

Daar was nog stamme uit verskillende geografie teenwoordig.

Ons is baie trots op ons Takhoof van Ceres, welgedaan.

Ons is ook uitgenooi na vele ander geleenthede, so hou ons facebook blad dop

๐Ÿ†

Vergadering op Riebeek -Kasteel op 02 Aug. 2025.  ๐Ÿ†
04/08/2025

Vergadering op Riebeek -Kasteel op 02 Aug. 2025.

๐Ÿ†

Tak Vergadering in Metro Wes 19 Julie 2025.  Baie dankie Takhoof Isebelle vir die lekker en geseรซnde vergadering en aan ...
20/07/2025

Tak Vergadering in Metro Wes 19 Julie 2025. Baie dankie Takhoof Isebelle vir die lekker en geseรซnde vergadering en aan al die leiers wat teenwoordig was. Ons beweeg voorentoe leiers.

๐Ÿ†

Vergadering op Riebeek -Kasteel op 12 Julie 2025. Baie dankie aan al ons leiers wat teenwoordig was. Ons weet waarvoor o...
15/07/2025

Vergadering op Riebeek -Kasteel op 12 Julie 2025.

Baie dankie aan al ons leiers wat teenwoordig was.
Ons weet waarvoor ons staan en dit is vir regtigheid

๐Ÿ†

Inligting sessie te Kouebokke veld gehou op 15 Junie met die Khoi gemeenskap Gelei deur die uitvoerende onder burgermees...
15/07/2025

Inligting sessie te Kouebokke veld gehou op 15 Junie met die Khoi gemeenskap
Gelei deur die uitvoerende onder burgermeester Jonathan Franklin Nel van Ceres en Senior Chief Jan V/D Merwe van Ceres.

Ons by die CIGK wil net baie dankie sรช aan die onder burgermeester van Ceres Mr Jonathan Franklin Nel wat ons die venue gereรซl het die CIGK waardeer dit opreg.

๐Ÿ†

Takhoof Isabel van Metro Wes se 60ste verjaarsdag ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰ 18 Jan 2025
20/01/2025

Takhoof Isabel van Metro Wes se 60ste verjaarsdag ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰ 18 Jan 2025

Vandag se uitreiking aan ons Khoi gemeenskap   van Metro Oos 11 Jan 2025
11/01/2025

Vandag se uitreiking aan ons Khoi gemeenskap van Metro Oos 11 Jan 2025

Address

Wellington
7655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cochoqua Inheemse Gemeenskap van die Kaap-CIGK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Cochoqua Inheemse Gemeenskap van die Kaap-CIGK:

Share