16/07/2026
My liewe Lily
Mamma het maandag al jou speel goed en rokkies uit gesort en in kleur boeke en potlode stickers en storie boeke,,en dit vir Melinke en Christy en Dean gegee,
Dit het so baie memories terug gebring en toe mamma by di huis kom toe loop die trane.
Lily jy was di mooiste dogterjie en di mooiste smile,
En di sassie nis ,ek d**k elke dag hoe jy nou sou wees op 9 jarige ouderdom hoe jy sou doen op skool ,hoeveel houding jy my sou gee,hoeveel opdrane jy jo boeties sou gegee het,en hoe lief hulle jo sou gehad het en hoe hulle jou sou beskerm het,ek wens mamma kan jo nog net eenkeer vashou en saam jo sit en speel,
Da is so baie dae wat ek wens ek en jy en boeties was almal weer saam.
Maar mamma weet jy is gesond in die hemel,en hardloop saam al di engele rond en speel,
Maar mamma se hart is net seer vandag, maar Melinke en Christy en boetjie gaan jo speelgoed en boeke mooi opas.
Lief jo princess ๐ธ ๐ ๐