SA Jagters-Hunters Sandrivier-58

SA Jagters-Hunters  Sandrivier-58 Welkom by die Sandrivier-58-tak (Welkom omgewing).

Ons is een van meer as 80 takke van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging, ‘n nie-winsgewende organisasie wat sedert 1949 na die belange van jagters en wettige vuurwapeneienaars omsien.

10/01/2026

👮‍♂️🔐 Start Your Journey in Security Today! 🔐👮‍♀️

Are you ready to take the first step toward a strong and rewarding career in the security industry? At Double Respect Security Training Academy, we offer PSIRA-accredited courses that provide you with the skills, knowledge, and confidence to become a valued member of any security team. ✅

📚 Step 1 – The Classes
Your training begins in the classroom with our highly experienced and qualified instructors. You’ll gain a solid foundation in security essentials — from client communication and fire safety, to self-defense, discipline, patrolling, and more.

📝 Step 2 – The Examination
Once your classes are complete, you’ll study the provided material and write your theoretical exam. This ensures that you have the knowledge needed to perform your duties with confidence and professionalism.

🎯 Step 3 – Practical Training at the Shooting Range
After theory comes practice! Our instructors will guide you through hands-on training at the shooting range, teaching you the practical skills needed to be a well-equipped and effective member of any security team.

✨ With our guidance, you won’t just pass a course — you’ll build a career in security.

📍 Visit us: 31 10th Street, Voorspoed, Welkom
📞 Contact us today: 076 973 5393



Welkom Biz - Welkom
Tactical Weapons Training Centre - TWT
Welkom Today

10/01/2026
Op 10 Januarie 2026 het Sandrivier-58 'n Junior Streekskiet gehou by Excalibur Skietbaan in Welkom.Skuts van die volgend...
10/01/2026

Op 10 Januarie 2026 het Sandrivier-58 'n Junior Streekskiet gehou by Excalibur Skietbaan in Welkom.

Skuts van die volgende takke het deelgeneem:

Sandrivier-58
Suikerbosrand
Vrystaat Sandveld
Vaaldriehoek
Cheetah tak
Riemland

Baie dankie aan almal wat deel was van die dag asook elke RO wat hulle dag opgeoffer het vir ons junior skuts.

🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸Sandrivier-58 het vir Vrouedag ‘n baie suksesvolle skietdag vir vroue aangebied.Verskeie wapens was beskikb...
09/08/2025

🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸
Sandrivier-58 het vir Vrouedag ‘n baie suksesvolle skietdag vir vroue aangebied.
Verskeie wapens was beskikbaar om te skiet en die dames het onder die wakende oë van die Sandrivier-58 baanoffisiere honderde rondes geskiet.
Die dag was suksesvol deur die ondersteuning van Crown National wat die dames bederf het met heerlike eetgoed, TWT Tactical Weapons Training wat bystand verleen het op die baan en
RS Sport wat wapens beskikbaar gemaak het vir die dag.

Op 2 Augustus 2025 het Sandrivier-58 'n Junior Streekskiet gehou by Excalibur Skietbaan in Welkom.Skuts van die volgende...
03/08/2025

Op 2 Augustus 2025 het Sandrivier-58 'n Junior Streekskiet gehou by Excalibur Skietbaan in Welkom.

Skuts van die volgende takke het deelgeneem:

Sandrivier-58
Vrystaat Sandveld
Vaaldriehoek
Diamanttak
Riemland

Baie dankie aan almal wat deel was van die dag asook elke RO wat hulle dag opgeoffer het vir ons junior skuts.

💥Geagte Juniors en ouers💥Onthou om in te skryf vir ons laaste Junior Streekskiet vir die jaar. Inskrywings sluit 30 Juli...
28/07/2025

💥Geagte Juniors en ouers💥
Onthou om in te skryf vir ons laaste Junior Streekskiet vir die jaar. Inskrywings sluit 30 Julie.
Volg die link vir inskrywings👇🏻

Datum: 2 Augustus 2025 Sandrivier-58, Excalibur Fi****ms Range, Welkom. INSKRYWING SLUIT 30 Julie 2025 Kostes: R200 per inskrywing en eerste klas R100 vir elke klas daarna Bankbesonderhede SAJWV - Sandrivier - 58 First National Bank Account number: 625 902 937 93 Branch Code: 250 655 Reference: JNR....

Address

Excalibur Shooting Range, Badenhorst Street
Welkom
9459

Opening Hours

09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Sandrivier-58 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SA Jagters-Hunters Sandrivier-58:

Share