RSRT CBD Buurtwag

Directions Website Contact the organization

RSRT CBD Buurtwag Kliek asb op die website skakel om ons aansoekvorm te vind

*‼️TOLLGATES ARE CRIME HOTSPOT AREAS‼️**_Unsuspecting motorist brutally shot at Zambezi tollgate_*On Saturday night, 27t...
29/01/2024

*‼️TOLLGATES ARE CRIME HOTSPOT AREAS‼️*

*_Unsuspecting motorist brutally shot at Zambezi tollgate_*

On Saturday night, 27th January at approximately 21:00 a motorist stopped for a smoke break next to the road near the Zambezi tollgate and was shot in the neck by an assailant demanding cellphones from the passengers.

*Motorists and truck drivers wrongly assume that tollgates are well lit areas that provide some safety.*

Hijacking’s and robberies often occur close to tollgates, especially if there are informal settlements or open fields in the surrounds, providing places to hide in, ambush from or flee into.

*NEVER STOP OR PULL OFF THE ROAD ON A HIGHWAY WITHIN 500 METERS OF A TOLLGATE!*

Motorist are cautioned to remain on high alert when nearing or exiting tollgates.

A man is in hospital after he was shot in the neck during a side-of-the-road smoke break north of Pretoria.

30/12/2023
13/12/2023

Met die vakansieseisoen wat vinnig nader kom. Hou asseblief die volgende in gedagte wanneer jy reis, spesifiek in die nag.

Vermy dat jy gespike word.

- Vermy om oor enigiets op die pad te ry, insluitend plastieksakke
- Wanneer jy onder 'n brug deur beweeg, verander bane net voor jy onderdeur is
- Verminder jou spoed om jou kanse te verhoog om hindernisse op die pad te sien
- Beton lateie word ook gebruik. As jy hulle nie op enige ander manier kan vermy nie, verminder spoed en ry versigtig oor hulle
- As die omstandighede dit toelaat, ry oor twee bane, want dit kan jou help om spykers wat in die baan geplaas word, te mis.
- As daar 'n ander voertuig teenwoordig is, ry ses sekondes of meer agter sodat hul bestuur reaksies jou kan waarsku as iets skort
- As die snelweg stil genoeg is en veiligheid dit toelaat, ry oor die eiland (as dit moontlik is) en ry in die teenoorgestelde rigting
- As jy 'n hindernis sien voordat jy dit bereik, beweeg in die noodbaan of op die gras as daardie gedeelte van die snelweg dit toelaat

As die ongeluk gebeur en jy tref 'n spike, verminder jou spoed tot ongeveer 30-40km/h en ry verder na die naaste plek van veiligheid in plaas daarvan om dadelik te stop.

Deel hierdie boodskap en help sodoende dat ons almal 'n veilige feesseisoen het!

12/10/2023
Baie dankie aan die volgende instansies wat  betrokke was by die klopjag by Hoërskool Warmbad.K9 Honde eenheidRSRT PRSS
12/10/2023

Baie dankie aan die volgende instansies wat betrokke was by die klopjag by Hoërskool Warmbad.
K9 Honde eenheid
RSRT
PRSS

Address

Warmbaths

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RSRT CBD Buurtwag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to RSRT CBD Buurtwag:

Shortcuts

Share