Wakkerstroom VLU

Wakkerstroom VLU VLU Wakkerstroom is 'n opvoedkundige organisasie vir vroue van en vir ons omgewing, ongeag jou ouderdom

09/09/2023

Please don't except any new friend requests from me.

Nostalgie en Lente, reen en wind maar ons vergader en geniet mekaar se geselskap terdee. Elkeen deel "iets ouds en spesi...
20/09/2022

Nostalgie en Lente, reen en wind maar ons vergader en geniet mekaar se geselskap terdee. Elkeen deel "iets ouds en spesiaal", vertel van vergange se dae en wys wat vir hulle mooi is. Oupa ne Ouma se liefdesbriefies uit 1927, hulle geboortesertifikate vasgevang in 'n Joernaal, 'n Korset.....so d**k ons, lostee siffie, dagboekie van my Ma, trui .....my Ma se handewerk, vanmelewe se troufotos noodhulpglasie en nog baie meer. Man....dis net lekker om saam te kuier.

Ons het weer 'n baie lekker vergadering gehad by Eikenhof. Christa ontvang 'n Trooskombers, Una verjaar, Maria gaan "ond...
15/08/2022

Ons het weer 'n baie lekker vergadering gehad by Eikenhof. Christa ontvang 'n Trooskombers, Una verjaar, Maria gaan "onder die bome" sit vir 2 weke en verder werk ons almal verder aan ons kompetisie artikels. Christa deel met ons hulle Zambia ervarings met 'n fotos en herrinner ons daaraan om dankbaar te wees vir wat ons elke dag geniet. Elkeen kry 'n omgeegeskenkie.

Vandag het ons 'n verfwerksessie gehad en ons Stapelkoppies begin verf. Miemie Botha het ons touwys gemaak met olieverf....
21/07/2022

Vandag het ons 'n verfwerksessie gehad en ons Stapelkoppies begin verf. Miemie Botha het ons touwys gemaak met olieverf. Dit was 'n heelike oggend.

Soos gewoonlik het ons weereens 'n heerlike kuiervergadering gehou. Ons het 'n boom uitgeskeur en dit was die ysbreker v...
21/07/2022

Soos gewoonlik het ons weereens 'n heerlike kuiervergadering gehou. Ons het 'n boom uitgeskeur en dit was die ysbreker vir die dag. Hannetjie het verjaar en ons het aan ons strooihoed gehekel tydens ons werksessie.

Ons het weer heerlik vergadering gehou by Wetlands Game Lodge. Roosterkoek en sop, melktert en heerlike Cappuccino.
24/05/2022

Ons het weer heerlik vergadering gehou by Wetlands Game Lodge. Roosterkoek en sop, melktert en heerlike Cappuccino.

Ons het vanoggend weereens 'n baie lekker leersame en gesellige vergadering gehad. Ralie het ons kom wys hie om Mosaiek ...
26/04/2022

Ons het vanoggend weereens 'n baie lekker leersame en gesellige vergadering gehad. Ralie het ons kom wys hie om Mosaiek Hekelwerk te doen. Nouja....ons het dìt reggekry. Dames neem deel aan ons maandelikse kompetisies en na afloop van vergadering word heerlik gekuier.

Ons eerste vergadering het afgeskop met pragstukke in die ope afdeling, ons het 'n klomp artikels ingeskryf vir die Stre...
23/01/2022

Ons eerste vergadering het afgeskop met pragstukke in die ope afdeling, ons het 'n klomp artikels ingeskryf vir die Streekskompetisie, die Plakboek is goed afgerond en gereed vir Konferensie......en ons is "so te se" reg vir die groot gebeurtenis waarvoor ons hard gewerk het.....die 21st Streekskonferensie.

Ons jaarafsluiting by Forellenhof......dankie Ronelle. Nog 'n jaar het verby gegaan met harde werk, baie beplanning en h...
12/12/2021

Ons jaarafsluiting by Forellenhof......dankie Ronelle. Nog 'n jaar het verby gegaan met harde werk, baie beplanning en heerlike werksessies saam......vriendinne wat mekaar se hulp waardeer. Dankie julle. Mag julle 'n geseende feesgety geniet en alle voorspoed vir 2022.

Dankie vir die Dames en Bill wat met soveel ywer nog 'n Markdag by Eikenhof die lekkerste pannekoek by verre gebak het. ...
26/09/2021

Dankie vir die Dames en Bill wat met soveel ywer nog 'n Markdag by Eikenhof die lekkerste pannekoek by verre gebak het. Julle is staatmakers 1000!!!!

Dinsdag het ons vergadering gehou by Liese Pieterse se huis. Heerlik warm in die sonkamer met Maria en Anette terug van ...
19/08/2021

Dinsdag het ons vergadering gehou by Liese Pieterse se huis.

Heerlik warm in die sonkamer met Maria en Anette terug van hulle vakansies af. Christa se Sus, Miemie Botha kuier saam. Maria gee vir Hannetjie 'n Kremetart al die pad van Musina af.....waar sy onder die boom vakansie gehou het.

Ons deel knie kombersies uit vir Miemie wat haar man 2 weke gelede verloor het, Anette se swaer wat oorlede is asook Hannetjie wat haar seun verloor het.

Christa deel met ons wat 'n opregte waardige en eerbare vriendin is. Die een ....of meer persone wat deur dik en dun by jou sal staan......wat sal doen, sonder om vrae te vra.....wat haar alles sal gee, maak nie saak wàt nie.

Ons eet sop en roosterkoeke terwyl ons boek klippe se verf onderlaag droog word. Christa wys ons deur jou lee sneesdoekieboksie te gebruik, op te dollies en te gebruik vir jou gebruikte sneesdoekies...........'n byderhand asblikkie!!!!

Elke geverfde klip vertel 'n storie. Ons het dit baie geniet. Sou jy dit dalk ooit oorweeg om by ons aan te sluit en hierdie heerlike tye saam ons te geniet, kontak ons gerus.

Vandag het ons ....soos gewoonlik ....'n vol program vergadering gehad. Maria en Anette is terug van hulle vakansies af....
17/08/2021

Vandag het ons ....soos gewoonlik ....'n vol program vergadering gehad. Maria en Anette is terug van hulle vakansies af. Ons het een besoeker, Miemie, gehad vanaf die Kaap. Algemene sake is bespreek en ons het boeke geverf op klippe. Christa het ons gewys om hereinning te doen met Tissue boksies. So tussen deur het ons tuisgebakte broodjies en sop geeet.......want 'n vergadering is mos nie dieselfde as ons nie heerlik kan eet nie!!!!

Ons wil graag jong dames en ook ouer dames uitnooi om met ons kontak te maak. Ons is 'n span dames wat elke keer iets nu...
28/07/2021

Ons wil graag jong dames en ook ouer dames uitnooi om met ons kontak te maak. Ons is 'n span dames wat elke keer iets nuuts leer. Ons leer bymekaar en help waar ons kan. Kom loer een maand in tydens ons vergaderings of geniet 'n werksessie saam met ons. Julle is baie werkom. Kontak Liese Pieterse by 079 958 2606 of Christa Rieger by 083 287 5977 of enige van ons Tak dames.

Meens is nooit te oud om te leer nie. Vandag het Marthie Burger vir ons geleer om Onderstebo Appliekwerk te doen. Sjoe.....
22/06/2021

Meens is nooit te oud om te leer nie. Vandag het Marthie Burger vir ons geleer om Onderstebo Appliekwerk te doen. Sjoe.....tot ek kon dit regkry!!!! Heerlike daggie gehad en so saam met Maria haar verjaarsdag gevier....al werkende.....voor sy "onder die Boom" gaan sit. Dankie julle....dit was weereens heerlik.

Vandag was vir ons almal 'n baie spesiale geleebtheid en 'n groot voorreg om deel te he aan Christmas in June by die Vol...
16/06/2021

Vandag was vir ons almal 'n baie spesiale geleebtheid en 'n groot voorreg om deel te he aan Christmas in June by die Volksrus ße Ouetehuis. Ons het kersversierings opgesit en die eetkamer mooi gemaak vir hierdie pragtige mense. Dit is ons Liefdadigheids projek vir hierdie jaar. Ons get ook 'n skenking gedoen vir hulle waaroor hulle baie dankbaar is.

En so hou ons vergadering by Wetlands Game Lodge. Heerlik in die oop natuur met die oggendson van voor af. Marti Burger ...
15/06/2021

En so hou ons vergadering by Wetlands Game Lodge. Heerlik in die oop natuur met die oggendson van voor af. Marti Burger wys ons hoe om onderstebo appliek te doen. Die twee Martie's verlaat ons en ons gaan stap. Ons kyk perde en stap saam die mak Springbokkie. ....en natuurlik het ons heerlik geeet. Dankie vir al die oulike dames wat uitgery het plaastoe. Dit was heerlik.

En so bak ons pannekoek met die Eikenhof Village market.
29/05/2021

En so bak ons pannekoek met die Eikenhof Village market.

Mei maand se vergadering.....propvol soos gewoonlik.
26/05/2021

Mei maand se vergadering.....propvol soos gewoonlik.

Address

Wakkerstroom
2480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wakkerstroom VLU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Wakkerstroom VLU:

Share