AJ Ministries

AJ Ministries Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AJ Ministries, Nonprofit Organization, Vredendal.
(1)

07/06/2026

Sê vir die berg voor jou: My God is groot en Almagtig! Daar is niks ontmoontlik by die Here nie! Hy maak alles nuut! Hy restoreer en Hy herbou!! Sê vir die berg, jy is n wenner!!

07/06/2026

Blessed dag Almal

Die Here is met julle

06/06/2026

Daar is n tyd vir alles in die gees. Weet Wanneer om wat Te doen om die duiwel n uitklop hou te gee!

05/06/2026

Vir die persoon Wie se vrese nou met hom/haar weghardloop, jy word Benoud as jy aan die maand d**k wat nog voorlê. Die Kommer maak dat jy koppyne kry en n styfheid agter die nek en skouers voel.

Hoor die Woord Van die Here: God sal dit uitwerk!!
Watookal jou pla, hoe groot dit ook al mag wees- Die Here sal dit uitwerk🥺🥺🥺🙏🏻🙏🏻🙏🏻

05/06/2026

Maak jou mond wyd oop teenoor jou vyande! Vertel hulle hoe groot en magtig die Here is! Vertel hulle dat by die Here niks ontmoontlik is nie! Moenie terug hou nie! Die Vyand d**k ons is bang en ons staan terug- maar maak jou mond oop, laat die Hel jou hoor!! Laat jou teenstaanders jou hoor!! Laat jou vyande jou hoor!!

05/06/2026

U is in die hande van die Almagtige God!

04/06/2026

Kom ons bid

Blessed dag AJM Familie

31/05/2026

Hoor die Woord Van die Here
Lekker slaap, AJM Familie

30/05/2026

Die Here sal Altyd maar Altyd by u wees

Lekker slaap AJM Familie

29/05/2026

Mornings geliefdes
Dit is alweer naweek! ONS hou nie op bid vir ons kinders nie. ONS roep hulle terug in geloof!

Address

Vredendal

Telephone

+27835031870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AJ Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to AJ Ministries:

Share