Matzikama Animal Care & Welfare NPC

Matzikama Animal Care & Welfare NPC Our Mission is to rescue, rehabilitate, sterilize and rehome abandoned, abused and neglected animals. We are the voice of the animals help us to help them!!!!

we also strive to raise awareness about animal welfare and promote responsible pet ownership.

23/06/2026
23/06/2026

Wat is 'n honde-shelter?

'n Honde-shelter is 'n veilige plek waar verwaarloosde, mishandelde, verlore of ongewenste honde versorg word totdat hulle weer met hul eienaars herenig kan word of 'n liefdevolle permanente huis kry.

Hoekom is 'n shelter nodig in 'n dorp?

'n Shelter help om hawelose honde van die strate af te hou, verminder dierelyding, help met sterilisasieprogramme en skep 'n veiliger omgewing vir beide diere en mense in die gemeenskap.

Hoekom is die gemeenskap nodig?

'n Shelter kan nie alleen funksioneer nie. Die gemeenskap speel 'n belangrike rol deur verantwoordelike troeteldiereienaarskap te bevorder, diere aan te neem, mishandeling aan te meld en die shelter te ondersteun.

Hoekom is donasies en borge nodig?

Donasies en borge help om kos, medikasie, veeartsrekeninge, sterilisasies, entstowwe, skoonmaakmiddels, herstelwerk en daaglikse bedryfskoste te betaal. Sonder finansiële ondersteuning is dit moeilik om die diere die nodige sorg te gee.

Hoekom is vrywilligers en helpers nodig?

Vrywilligers help met die stap van honde, speeltyd, skoonmaak van hokke, voer van diere, sosialisering en fondsinsameling. Hulle gee die honde liefde, aandag en oefening wat hul kanse op aanneming verbeter.

'n Shelter is nie net 'n plek vir honde nie – dit is 'n gemeenskapsprojek waar elke persoon se hulp, tyd of donasie 'n verskil maak in die lewe van 'n dier. 🐾❤️

Tessie en Bessie 3jaar oud sal reggemaak word tefies baie liefdevol soek forever huise.
23/06/2026

Tessie en Bessie 3jaar oud sal reggemaak word tefies baie liefdevol soek forever huise.

Stiches Angel se broer hy is kat vriendelik reggemak 6maande by Shelter soek net liefde en aandag en n forever huis.
23/06/2026

Stiches Angel se broer hy is kat vriendelik reggemak 6maande by Shelter soek net liefde en aandag en n forever huis.

Angel reggemaak 4jaar oud kat vriendelik en gewoond aan ander honde 6maande by die Shelter sy is baie vriendelik en lief...
23/06/2026

Angel reggemaak 4jaar oud kat vriendelik en gewoond aan ander honde 6maande by die Shelter sy is baie vriendelik en liefdevol soek na haar forever huis.

Sy is deur Angel Project  ingebring Koekie Pitbull teef 2jaar oud baie liefdevol nog nie reggemaak soek na haar forever ...
23/06/2026

Sy is deur Angel Project ingebring Koekie Pitbull teef 2jaar oud baie liefdevol nog nie reggemaak soek na haar forever huis.

Janet is deur die Angel Project ingebring al haar puppies het huise gekry net sy kort nog haar forever huis. Sy is regge...
23/06/2026

Janet is deur die Angel Project ingebring al haar puppies het huise gekry net sy kort nog haar forever huis. Sy is reggemaak en 3.5jaar oud lewendig en vriendelik

Rex reun reggemaak 4jaar oud al.4/5 maande by die Shelter lewendig en spelerig kort n lekker groot jaard hy soek sy fore...
23/06/2026

Rex reun reggemaak 4jaar oud al.4/5 maande by die Shelter lewendig en spelerig kort n lekker groot jaard hy soek sy forever home

Mommie Teef reggemaak mix breed sy is liefdevol en saggeaard kom met ander honde oor die weg is al 9maande by die Shelte...
23/06/2026

Mommie Teef reggemaak mix breed sy is liefdevol en saggeaard kom met ander honde oor die weg is al 9maande by die Shelter gee haar die liefde wat sy verdien en n forever huis. Sy is 5jaar oud omby.

Address

Hospitaal
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:30
Saturday 08:30 - 12:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27829274979

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matzikama Animal Care & Welfare NPC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Matzikama Animal Care & Welfare NPC:

Share