MADA - Matzikama Alkohol en Dwelmaksie

MADA - Matzikama Alkohol en Dwelmaksie MADA lewer dienste aan persone met drank en dwelm afhanklikheid probleme asook hul families.

22/04/2026
Wat n voorreg om vanoggend deel te kon wees van Namaqua Treatment Centre - Lutzville se Soberstap.
20/02/2026

Wat n voorreg om vanoggend deel te kon wees van Namaqua Treatment Centre - Lutzville se Soberstap.

MADA &DGB Wellness Office in solidarity💜
21/11/2025

MADA &DGB Wellness Office in solidarity💜

07/10/2025

KENNISGEWING!!!!!!MADA se Algemene Jaar Vergadering sal plaasvind op 6 November.Vir enige navrae skakel ons kantoor by tel nr.027 213 3270.

Erfenis dag was behoorlik gevier in Doringbaai, met 'n lekker vis en roosterbrood braai vir die gemeenskap.Dit was 'n ui...
25/09/2025

Erfenis dag was behoorlik gevier in Doringbaai, met 'n lekker vis en roosterbrood braai vir die gemeenskap.Dit was 'n uiterse Weskus styl feesviering,en die begin van 'n tradisie waarop voortgebou kan word🙏.Die dag was 'n gemeenskap in samesyn en eenheid🙌

Ons se baie dankie aan al ons borge vir die dag:
The Cabin Pub&Restaurant
Thornbay fisheries
Seespens
Fryers Cove
Matzikama Munisipaliteit
DJ Bilo
Myrtle Blankenberg
Anita Jaars
Jan Ponk
Die Handelshuis
Shabba se mobile
Privaat donateurs

Om te gee en by te dra aan 'n goeie saak gee soveel doel en betekenis aan jou eie lewe🙌Baie dankie aan die vroue van die...
09/09/2025

Om te gee en by te dra aan 'n goeie saak gee soveel doel en betekenis aan jou eie lewe🙌Baie dankie aan die vroue van die Vredendal Volle Evangelie Kerk Van God vir jul skenking op Vrouedag 30 Augustus.En dat MADA deel kon uitmaak van 'n geseende dag.

Address

28 Kerk Street
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27272133270

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MADA - Matzikama Alkohol en Dwelmaksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to MADA - Matzikama Alkohol en Dwelmaksie:

Share