Vlinder Vroue

Vlinder Vroue Vroue wat vroue bedien. Die Vlinder Vroue wil elke vrou help om haar identiteit in Jesus te vind, en om saam met vroue geloof, hoop en liefde uit te leef.

Om vroue te leer dat dit okay is om nie altyd okay te wees nie, want God neem ons elkeen op ‘n lewensreis. En dat vroue so op ‘n daaglikse basis kan saam staan om mekaar se laste te kan dra. Net soos elke vlinder uniek is, so is elke vrou ook uniek in God se oe, maak nie saak wie sy is, of waar sy vandaan kom nie. Elke vrou is kosbaar en waardig om ‘n Dogter van Die Koning te wees.

Address

Unit 4,84 General Hertzog Street Three Rivers
Vereeniging
1929

Telephone

0742483955

Products

Handsakke
Armbandjies
Joernale
Kalenders
Sleutelhouers
Penne
T-Shirts

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlinder Vroue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vlinder Vroue:

Share