Aan Oewer Dienssentrum

Aan Oewer Dienssentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aan Oewer Dienssentrum, Nonprofit Organization, 1 Kerkstraat, Laaiplek, NG Kerk Laaiplek Kerksaal, Velddrift.

Aan Oewer Dienssentrum het ons ons Kersete by NG Velddrif gehou - ñ heerlike, gesellige saam kuier waar ons seniors die ...
14/11/2025

Aan Oewer Dienssentrum het ons ons Kersete by NG Velddrif gehou - ñ heerlike, gesellige saam kuier waar ons seniors die jaar op ñ warm en vrolike not Kon afsluit. Die kos was uit die boonste rakke, en ons harte is dankbaar. Dankie aan elk een wat ñ deel gevorm het om die ete moontlik te maak.

24/03/2025
Gister het ń vriend van Aan Oewer ń Mediterieense ete voorgesit. Dit was heerlik . 96 mense het hul gate uit geniet. Dan...
24/03/2025

Gister het ń vriend van Aan Oewer ń Mediterieense ete voorgesit. Dit was heerlik . 96 mense het hul gate uit geniet. Dankie vir almal se ondersteuning.
Die saal het pragtig gelyk!

07/02/2025

Die Valentine ete Donderdag, 10 Feb is oop vir almal en nie net vir lede. Bespreek asb voor of op 10 Feb by die kantoor 064 517 4918.

Een van die hoogtepunte van 2024. Die Kersete was soo spesiaal. Dankie vir almal wat met soveel liefde gehelp het om dit...
23/11/2024

Een van die hoogtepunte van 2024. Die Kersete was soo spesiaal. Dankie vir almal wat met soveel liefde gehelp het om dit onvergeetlik te maak

Alles en almal is in rep en roer om die Saal mooi te maak vir die Kersete Donderdag
20/11/2024

Alles en almal is in rep en roer om die Saal mooi te maak vir die Kersete Donderdag

Brenda, mede eienaar van Velddrift Gym, het die fikse dames van Aan Oewer bietjie raad kom gee hoe om nog beter te rek e...
20/11/2024

Brenda, mede eienaar van Velddrift Gym, het die fikse dames van Aan Oewer bietjie raad kom gee hoe om nog beter te rek en te strek

Baie dankie vir almal se hulp vandag met die maak en verkoop van pannekoek en jaffels by Port Owen Swemdag.
16/11/2024

Baie dankie vir almal se hulp vandag met die maak en verkoop van pannekoek en jaffels by Port Owen Swemdag.

Address

1 Kerkstraat, Laaiplek, NG Kerk Laaiplek Kerksaal
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aan Oewer Dienssentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Aan Oewer Dienssentrum:

Share