25/02/2025
Indien enige span of ouers dalk belangstel, daar is verblyf op Springersbaai waar die Vlotvaart plaasvind die Vrydag aand.
Kontak vir Anelia vir besprekings of epos - [email protected]
Harder slasp twee @ R700 per nag
Springer slasp 6 @ R1350 per nag
Ons het n tent wat by Harden opgeslaan kan word vir 2 persone met n buite toilet en stort @ R300
Alle selfsorgeenhede is volledig toegerus met beddegoed en badhandoeke.