Rocking the Vaal

ROCKING THE VAAL 🎸 | 11 APRIL 2026 | EMERALD RESORTIn die gees van Kurt Darren wat vandag een van sy gunsteling treffers...
24/04/2026

ROCKING THE VAAL 🎸 | 11 APRIL 2026 | EMERALD RESORT

In die gees van Kurt Darren wat vandag een van sy gunsteling treffers, Hemel op Tafelberg, as 'n 'collab' met ’n splinternuwe baadjie vrystel... 🔥 hiermee ’n terugblik na toe hy die verhoog by Rocking the Vaal laat LEWE het!

Ons was daar vir ELKE noot… was jy? 😉

ROCKING THE VAAL 🤘 | 11 APRIL 2026 | EMERALD RESORT & CASINOMassive shoutout to EVOD for these incredible shots capturin...
15/04/2026

ROCKING THE VAAL 🤘 | 11 APRIL 2026 | EMERALD RESORT & CASINO

Massive shoutout to EVOD for these incredible shots capturing the magic of the day 📸🔥

Scroll through… and just LOOK at that energy, those people, those MOMENTS 🙌
This is what happens when a community comes together!

Thank you for capturing the vibe so perfectly 💥

ROCKING THE VAAL 🤘 | 11 APRIL 2026 | EMERALD RESORT & CASINOVan die span agter die skerms van Rocking the Vaal, insluite...
14/04/2026

ROCKING THE VAAL 🤘 | 11 APRIL 2026 | EMERALD RESORT & CASINO

Van die span agter die skerms van Rocking the Vaal, insluitend Jaco Verwey (GTCOC) en Marinda Human (Emerald Resort & Casino), het vanoggend by HOT 102.7 FM gaan kuier en gesels oor ’n rekord-brekende naweek 🙌

🥞 29,600 pannekoeke in net 8 ure
👥 Meer as 2,400 deelnemers
❤️ Impak wat tot ±25,000 mense bereik

Van ’n droom… tot ’n beweging wat duisende mense saambring en ’n werklike verskil maak.

Ons se net weereens dankie aan CDS Coldsure Distribution Services dat julle deel was van Rocking The Vaal 2026. Sonder j...
13/04/2026

Ons se net weereens dankie aan CDS Coldsure Distribution Services dat julle deel was van Rocking The Vaal 2026. Sonder julle was daar nie rekords gebreek nie.🏆

Ons waardeer julle ondersteuning.

11/04/2026

En daar is die amptelik...29 600 pannekoeke in net 8 ure!🥞🥞

Dit wil gedoen wees.

Dankie aan elke liewe persoon wat vandag gehelp het by om hierdie rekord te breek. Ons is trots.

11/04/2026

Jaco Verwey vertel ons meer oor Rocking The Vaal. Dís hoekom jy volgende jaar hier moet wees.

Big thanks to Premier Food Services for bringing the flavour to   🔥We appreciate the support!
11/04/2026

Big thanks to Premier Food Services for bringing the flavour to 🔥

We appreciate the support!

Baie dankie aan AVBOB South Africa dat julle deel is van vandag 🤍Ons waardeer julle ondersteuning by Rocking The Vaal.  ...
11/04/2026

Baie dankie aan AVBOB South Africa dat julle deel is van vandag 🤍
Ons waardeer julle ondersteuning by Rocking The Vaal.

Address

777 Frikkie Meyer Boulevard
Vanderbijlpark
1900

Telephone

+27716239608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rocking the Vaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Rocking the Vaal:

Share