Credo Youth

Call Directions Website Contact the organization

Credo Youth •Tiener bediening✝️
•Deo Credo Kerk💒
•Vanderbijlpark📍
•Vrydae middae om 19:00🕖

🌸 KWARTAAL 3 AFSLUITING 🌸Ons sluit Kwartaal 3 op ‘n hoogtepunt af en jy wil dit nie mis nie!🗓️Vrydag, 18 September⏰ 19:0...
14/09/2026

🌸 KWARTAAL 3 AFSLUITING 🌸

Ons sluit Kwartaal 3 op ‘n hoogtepunt af en jy wil dit nie mis nie!
🗓️Vrydag, 18 September
⏰ 19:00
📍 Deo Credo Familiekerk SE 1
🎨✨Dresscode: TREK KLEURVOL AAN!
🤹Ouderdomme 13-22
📲RSVP by Damian: 084 490 8387
Sien jou daar! 💖

Net ‘n Herinnering 🧠Daar is nie Jeug Vrydagaand nie as gevolg van die Verhoudingsaand.Challenge:Worship saam met jou fam...
09/09/2026

Net ‘n Herinnering 🧠
Daar is nie Jeug Vrydagaand nie as gevolg van die Verhoudingsaand.

Challenge:
Worship saam met jou familie / vriende (of alleen), neem ‘n foto en tag Credo Youth en staan ‘n kans om ‘n prys te wen! ✝️

The crazy things people say... 🤯💬Kom hoor Vrydag hoe ons die geraas stilmaak. 🙌📍 CREDO YOUTH | 13-22 jaar🗓️ Vrydag 4 Sep...
01/09/2026

The crazy things people say... 🤯💬

Kom hoor Vrydag hoe ons die geraas stilmaak. 🙌

📍 CREDO YOUTH | 13-22 jaar
🗓️ Vrydag 4 September | 19:00
📌 Deo Credo Familiekerk, SE1 Vanderbijlpark

🏆 CHALLENGE VIR VRYDAG 🏆
Wie kan die meeste vriende saam bring?! Daag jou maats! 👊

📞 Damian: 084 490 8397
📞 Kaitlyn: 084 417 3646

29/08/2026

We may have dressed for the WRONG occasion but we came for the RIGHT reason✝️

Vrydae aande jeug 19:00
📍Deo Credo Familiekerk SE1 Vanderbjilpark

Damian:
084 490 8387

🚨FIRED? Yes.🚨UP? DEFINITELY!🔥📍Vrydag 19:00 - Deo Credo Familiekerk‼️Jy wil dit NIE mis nie. ❌Dress for the WRONG occasio...
26/08/2026

🚨FIRED? Yes.🚨
UP? DEFINITELY!🔥
📍Vrydag 19:00 - Deo Credo Familiekerk
‼️Jy wil dit NIE mis nie.
❌Dress for the WRONG occasion.
✅Come for the RIGHT reason.

BE BOLD IN YOUR FAITH ✝️✨Dink jy het faith? Kom wys dit!🗓️ 28 Augustus 2026⏰ 19:00📍 Deo Credo Familiekerk, VDBP SE1👗 DRE...
24/08/2026

BE BOLD IN YOUR FAITH ✝️✨

Dink jy het faith? Kom wys dit!

🗓️ 28 Augustus 2026
⏰ 19:00
📍 Deo Credo Familiekerk, VDBP SE1
👗 DRESS CODE: Dress for the WRONG occasion! (Modesty is still key 😉)

Moenie dit mis nie! Sien jou daar!

Meer info?
Damian: 084 490 8387
Kaitlyn: 084 417 3646

Jy kan dit nie mis nie!
23/08/2026

Jy kan dit nie mis nie!

☕👀 Spill the Tea with Us!Kom luister saam, gesels saam en ontdek die verskil tussen Gossip VS Gospel! 🗣️✝️Is dit wat ons...
19/08/2026

☕👀 Spill the Tea with Us!
Kom luister saam, gesels saam en ontdek die verskil tussen Gossip VS Gospel! 🗣️✝️
Is dit wat ons sê net skinder… of breek dit ander af?
Kom kry die tee – maar hierdie keer met ’n bietjie Gospel truth! 🔥
📅 21 Augustus 2026
⏰ 19:00
📍 Deo Credo Familiekerk Vanderbijlpark SW1
✨ Real talk. Real truth. Real change.

📞 Damian - 084 490 8387 / Kaitlyn - 084 417 3646

Raai wat..Ons het weer jeug die Vrydag aand...Bring iemand saam en kom geniet die aand saam ons !🔥
11/08/2026

Raai wat..

Ons het weer jeug die Vrydag aand...

Bring iemand saam en kom geniet die aand saam ons !🔥

💭Droom groot.🙏🏻Bid hard.📋Beplan mooi.Bring jou idees vir Kwartaal 3 saam Jeug toe Vrydag aand!🔥
28/07/2026

💭Droom groot.🙏🏻Bid hard.📋Beplan mooi.
Bring jou idees vir Kwartaal 3 saam Jeug toe Vrydag aand!🔥

Address

20 President Steyn Street
Vanderbijlpark SE 1
1911

Opening Hours

18:30 - 21:00

Telephone

+27844908387

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Credo Youth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Credo Youth:

Share