SA Jagters-Hunters Kgalagadi

SA Jagters-Hunters Kgalagadi Facebook blad van die Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging se Kgalagadi tak.

Ons het die naweek n baie lekker skietdag gehaad op Bvo [bft] op keimoes baie dankie vir elke skut en deelneemer asook e...
09/03/2026

Ons het die naweek n baie lekker skietdag gehaad op Bvo [bft] op keimoes baie dankie vir elke skut en deelneemer asook elke baanoffisier wat gehelp het.
Hier is die wennera is elke klas
Groete
Bertus

06/03/2026
Kom geniet die dag saam ons almal welkom lede en nie lede daar sal koeldrank en iets te eete verkoop wordGroeteBertus.
24/02/2026

Kom geniet die dag saam ons almal welkom lede en nie lede daar sal koeldrank en iets te eete verkoop word

Groete
Bertus.

19/01/2026

Goeie dag alle leede
Ons bied saterdag 24ste Jan 2026 n .22 en handwpen gongskiet aan te Bft skietbaan op keimoes.kom geniet die dag saan ons bring genoeg petrone saan vir navrae kontak Bertus 072786864922 baan x20 rondtes
Hanwapen x16 rondtes

Groete
Bertus

Onthou ons skietdag saterdag 6 september.Daar is groot pryse te wen en n heerlike skaap spit eete na die skietdag kom ge...
02/09/2025

Onthou ons skietdag saterdag 6 september.Daar is groot pryse te wen en n heerlike skaap spit eete na die skietdag kom geniet die dag saam ons.

Ons Kgalagadi tak se hardeveld skietdag vind plaas 6 September 2025
Kom geniet die dag saam met ons, 6 gong baane,inskrywings word die oggend van die skiet gedoen.Klk is ons hoofborg en hulle gee ook na afloop van die skiet heerlike gespite skaap vleis vir al die skuts.Vir navrae kontak
Bertus Burger 0727868649
Andries Jacobus Ferreira 0828254981
Groete

Ons Kgalagadi tak se hardeveld skietdag vind plaas 6 September 2025Kom geniet die dag saam met ons, 6 gong baane,inskryw...
13/08/2025

Ons Kgalagadi tak se hardeveld skietdag vind plaas 6 September 2025
Kom geniet die dag saam met ons, 6 gong baane,inskrywings word die oggend van die skiet gedoen.Klk is ons hoofborg en hulle gee ook na afloop van die skiet heerlike gespite skaap vleis vir al die skuts.Vir navrae kontak
Bertus Burger 0727868649
Andries Jacobus Ferreira 0828254981
Groete

Address

20 Van Coppenhagenstreet
Upington
8801

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Kgalagadi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SA Jagters-Hunters Kgalagadi:

Share