23/06/2026
๐๐๐ ๐ฉ๐ข๐ข๐ฅ๐ง๐ฅ๐๐๐๐๐ฅ๐ฆ ๐ฆ๐ ๐๐๐๐
Ons ๐๐๐๐ is die grondslag waarop elke Voortrekker groei:
๐ โ ๐๐ณ๐ฟ๐ถ๐ธ๐ฎ๐ป๐ฒ๐ฟ๐๐ธ๐ฎ๐ฝ
Ek weet wie ek is.
๐ โ ๐๐๐ฟ๐ด๐ฒ๐ฟ๐๐ธ๐ฎ๐ฝ
Ek doen my deel.
๐ โ ๐๐ต๐ฟ๐ถ๐๐๐ฒ๐ป๐๐ธ๐ฎ๐ฝ
Ek volg Christus.
๐ โ ๐๐ถ๐ฒ๐ป๐๐ฏ๐ฎ๐ฟ๐ฒ ๐๐ฒ๐ถ๐ฒ๐ฟ๐๐ธ๐ฎ๐ฝ
Ek dien ander en lei deur voorbeeld.
Hierdie vier waardes vorm meer as goeie Voortrekkers - dit vorm jongmense wat met selfvertroue, geloof en verantwoordelikheid hul plek in die wรชreld inneem.
Ons streef daarna om moderne Afrikaners, positiewe burgers en konsekwente Christene toe te rus wat hul roeping deur diensbare leierskap uitleef.
Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐ง [email protected]
๐ 012 329 6011
๐ง [email protected]