31/08/2026
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/annie-botha-die-vrou-agter-die-bekende-man-2/
ʼn Waardevolle stukkie geskiedenis wat die SAVF aanbetref.
Dit sou maklik wees om haar bloot as “mevrou Louis Botha” te onthou. Maar kyk ʼn mens ʼn bietjie dieper, tree ʼn veel interessanter vrou uit die skaduwee.