Projekte Sonder Grense

Projekte Sonder Grense Don't be the one who wants a change, BE THE CHANGE!

15/09/2022

Inwoners het hul tot sosiale media gewend om hul ontevredenheid oor die munisipaliteit se verwydering van advertensieborde by Minitzani te kenne te gee.

My hart is in stukke net soos wat ons borge se borde hier in "stukke" op die grond lê. Tzaneen weet dat dit nie hier gel...
14/09/2022

My hart is in stukke net soos wat ons borge se borde hier in "stukke" op die grond lê. Tzaneen weet dat dit nie hier gelaat word nie. Daar is 'n getekende brief vanaf die Munisipaliteit wat my die toestemming gegee het. Hierdie is onaanvaarbaar en barbariese optrede teenoor ons goeie gemeenskap wat hierdie projek uit die diepte van hul hart gedoen het!

Ongelooflik baie dankie aan The Olive Tree Coffee & Gifts wat hulself bind aan die Minitzani projek en nog stasies mooi ...
21/05/2022

Ongelooflik baie dankie aan The Olive Tree Coffee & Gifts wat hulself bind aan die Minitzani projek en nog stasies mooi en reg maak, julle is amazing!

Mammas en Pappas hou asb jul kinders die naweek weg van die klimraam by Minitzani, ons probeer iemand reel om "danger ta...
15/04/2022

Mammas en Pappas hou asb jul kinders die naweek weg van die klimraam by Minitzani, ons probeer iemand reel om "danger tape" te gaan span tot ons na die naweek die klimraak gou reg kan gaan maak.

Asb rapporteer indien jul so iets sien wat ons kinders skade aan sal doen

So opgewonde oor die nuwe verwikkelinge vir 2022!! Hou ons dop hier gaan Tzaneen alweer
09/04/2022

So opgewonde oor die nuwe verwikkelinge vir 2022!! Hou ons dop hier gaan Tzaneen alweer

06/04/2022

Hoe lyk dit Tzaneen, is julle reg vir 2022 se veranderinge?

Address

4 Loerie Street
Tzaneen
0850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Projekte Sonder Grense posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Projekte Sonder Grense:

Share

Tzaneen - Projects

Ons wil Tzaneen graag weer ‘n prag-dorp maak. Iets om op trots te wees, nie omdat hierdie persoon of daardie persoon iets doen nie, maar omdat die hele Tzaneen gemeenskap saamstaan en saam ‘n verskil maak.

Kom ons pak projekte, stap vir stap aan en verbeter Tzaneen, ons het soveel potensiaal en ons sal ons volle potensiaal bereik sodra almal saam kan werk. Share, praat, post, spreek positiwiteit, wees deel!

Raak betrokke, wees betrokke.

“Don’t be the one who wants a change. BE THE CHANGE”