VLU - Tzaneen Tak

VLU - Tzaneen Tak VLU Tzaneen Tak is gestig op 16 Julie 1968. Vergaderings vind plaas op die 3de Dinsdag van elke maand

Baie geluk met jou verjaarsdag Annetta Deysel.
04/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Annetta Deysel.

Baie geluk met jou verjaarsdag Jennifer Pretorius.
03/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Jennifer Pretorius.

Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy elke dag die liefde van familie en vriende ervaar en God se seën in oorvloed ontv...
15/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy elke dag die liefde van familie en vriende ervaar en God se seën in oorvloed ontvang.

Mag jou verjaarsdag gevul wees met vreugde, liefde en kosbare oomblikke saam met jou geliefdes. Ons wens jou alles wat m...
15/08/2026

Mag jou verjaarsdag gevul wees met vreugde, liefde en kosbare oomblikke saam met jou geliefdes. Ons wens jou alles wat mooi en goed is toe.

13/08/2026
Hartlike geluk met jou verjaarsdag. Mag elke dag van die nuwe jaar wat voorlê vir jou nuwe hoop, geluk en kosbare herinn...
07/07/2026

Hartlike geluk met jou verjaarsdag. Mag elke dag van die nuwe jaar wat voorlê vir jou nuwe hoop, geluk en kosbare herinneringe bring.

Baie geluk met jou verjaarsdag Yolandé Aucamp!! Mag elke dag van die nuwe lewensjaar vir jou vreugde, vrede, goeie geson...
05/07/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Yolandé Aucamp!! Mag elke dag van die nuwe lewensjaar vir jou vreugde, vrede, goeie gesondheid en talle mooi oomblikke inhou.

17/06/2026

Address

Tzaneen
0850

Telephone

+27832746136

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU - Tzaneen Tak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VLU - Tzaneen Tak:

Shortcuts

Share