Ons Winkel Thabazimbi

Ons Winkel Thabazimbi Ons Winkel - the charity thrift shops of the trusted South African NPO Solidarity Helping Hand with outlets all over SA.

The shops accept and resell any donation to fund various community upliftment projects and study aid for students in need.

18/06/2026

Ek is dringend opsoek na 'n Kenwood menger se meng bak vir' n tannie asb kontak ons winkel Thabazimbi

Dankie aan hierdie sterk vrou van my. Catherine my vandag Kom uit help in die winkel met al die boeke dvd's en Cd's en d...
16/06/2026

Dankie aan hierdie sterk vrou van my. Catherine my vandag Kom uit help in die winkel met al die boeke dvd's en Cd's en daar is klomp van hulle. Dankie ook vir al ons skenkings wat ons vandag ontvang het. Geseende dag verder vir almal.

16/06/2026

Vandag verjaar 'n Baie Baie spesiale vrou. Tannie Heleen Baie geluk en dankie vir wat tannie vir ons streek doen en beteken. Hoop tannie word lekker bederf.
Liefde uit die prag Bosveld
Ancia Sieberhagen van
Ons winkel Thabazimbi.

Ons winkel Thabazimbi oop vandag tot 1uur. Weer Baie mooi skenkings ingekry kom loer gerus in by ons.
16/06/2026

Ons winkel Thabazimbi oop vandag tot 1uur. Weer Baie mooi skenkings ingekry kom loer gerus in by ons.

16/06/2026

Ons winkel Thabazimbi is vandag oop tot 1uur.
Kom loer gerus in by ons.

Vandag trek ons bietjie die manne voor ek prag mans klere ingekry Kom loer gerus in by ons. More is ons oop van 9uur tot...
15/06/2026

Vandag trek ons bietjie die manne voor ek prag mans klere ingekry Kom loer gerus in by ons. More is ons oop van 9uur tot 1uur.
Groete Ancia Sieberhagen.

12/06/2026
12/06/2026

Ons winkel Thabazimbi is more die 13de Junie toe.
Maandag weer op my pos. Mooi geseende naweek vir julle almal.

Ons Winkel Thabazimbi het weer mooi skenkings ingekry en dis uitgepak.  Kom maak 'n draai by ons.
11/06/2026

Ons Winkel Thabazimbi het weer mooi skenkings ingekry en dis uitgepak. Kom maak 'n draai by ons.

08/06/2026

Ons winkel Thabazimbi soek asb inle botteltjies asb vir 'n vroutjie Wie Kan ons help asb WhatsApp my of bring net winkel toe asb.

Address

Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27786009722

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Thabazimbi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Thabazimbi:

Share