22/07/2026
More almal, Kan ek vra dat as julle n kansie kry om deur die dogter se hokkie toer te kan ga en n by dra kan maak groot asb sy kort nog baie geltjies om te kan Gaan. En Al die sport kleur ook wat sy Nog kort wat gekoop moet word wat saam die toer moet gebruik moet word, Maak asb julle Harte Oop en Kom ons help haar, sy is ons familie. En ons help waar ons Kan. Lekker daggie Vir almal