People's Umbrella Movement LGOV

People's Umbrella Movement LGOV Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from People's Umbrella Movement LGOV, Nonprofit Organization, Swellendam.

26/01/2026

Moet nie twyfel wat GOD kan DOEN, wat HY DOEN vir ander, sal HY DOEN vir jou.

Hierdie pragtige dame op die foto is Sandra, kleindogter van ons legendariese oupa Abraham Pieterse,  sy verjaar vandag ...
11/01/2026

Hierdie pragtige dame op die foto is Sandra, kleindogter van ons legendariese oupa Abraham Pieterse, sy verjaar vandag en ons familie bid haar God's rykste seëninge toe

you on
25/11/2025

you on

28/08/2025

Die bedanking van gewese Raadslid, Julian Matthyssen as Raadslid van die Swellendam Munisipaliteit, het die gemeenskap van wyk 6, sonder enige direkte verteenwoordiging in die plaaslike wetgewing gelaat. Vandag, sit die inwoners van wyk 6 sonder water toevoeg, "CRY my beloved wyk 6 van die Swellendam Munisipaliteit "

Address

Swellendam

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when People's Umbrella Movement LGOV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to People's Umbrella Movement LGOV:

Share