18/08/2026
❤️ SMAAKLIK. TUISGEMAAK. MET LIEFDE.❤️
Rodeonhof se VIER DAE VAN LEKKERTE is amper hier! 😋
En dis nie al nie! Van die 25ste af wag daar Koeke, Terte, Beskuit, Koeksisters,
handewerk en nog vele meer.
💛 Elke bestelling beteken meer as net iets lekkers op jou tafel — dit is ondersteuning vir Rodeonhof en ons bejaarde inwoners.💓
📅 Bestellings sluit 24 Augustus.
📞 Kontak Sarie Cordier: 079 679 0683