26/08/2026
26 Augustus
©Olie vir jou Lamp
Soms vergeet ons die woorde van Jeremia 17:10: “Ek, die Here deursoek mense se harte en geheime motiewe, Ek gee aan almal wat hulle toekom, volgens wat hulle gedoen het. “
6 belangrike woorde om te onthou-
Deursoek
Harte
Motiewe
Gee
Toekom
Dade
“Die soeklig van die Here val op die mens se lewe. Hy bring die diepste motiewe aan die lig.” Spreuke 20:27