NG Gemeente Die Strand

NG Gemeente Die Strand INFORMASIEBLAD vir die dagboek en aktiwiteite van NG Gemeente Die Strand.

YouTube link vir oggenddiens 6 September 2026
06/09/2026

YouTube link vir oggenddiens 6 September 2026

Sondagoggenddiens Tema: Hoor en doenTeks: Jakobus 2:14-26Bennie...

Gemeentenuus vir die week van 6 September 2026
06/09/2026

Gemeentenuus vir die week van 6 September 2026

Gebruik asseblief die volgende nommers:Kerkkantoor landlyn: 061 117 1379Whatsapp: 083 397 1455Kantoorure:Maandag - Vryda...
31/08/2026

Gebruik asseblief die volgende nommers:
Kerkkantoor landlyn: 061 117 1379
Whatsapp: 083 397 1455

Kantoorure:
Maandag - Vrydag 09:00-12:00

Dr Burrie se troosdiens 💔
22/08/2026

Dr Burrie se troosdiens 💔

22/08/2026

Kom kuier saam! 🎉

Die laaste bietjie voorbereiding word gedoen, en ons is amper gereed om julle te ontvang! 🤩

🚪 Deure maak om 09:00 oop!

Ons is só opgewonde om lekker saam te kuier, te lag en hierdie verjaarsdag saam met julle te geniet! ❤️

Kom maak ’n draai — ons sien uit om julle te sien! 🌸🎈

21/08/2026

More Gaan net Pret wees!!

🎉 Nog net 5 daggies… dan hou ons PARTYTJIE!!! 🎉🥳Ons is amper daar! ❤️22 Augustus – NG Gemeente Die Strand se 114de verja...
17/08/2026

🎉 Nog net 5 daggies… dan hou ons PARTYTJIE!!! 🎉🥳

Ons is amper daar! ❤️
22 Augustus – NG Gemeente Die Strand se 114de verjaarsdagmark! 🎂🎈

Kom kuier saam, bring die hele familie en maak seker jy mis nie hierdie lekker dag nie! 🥳🎊

06/08/2026

🎉 ONS VERJAARSDAGMARK IS AMPER HIER! 🎉

Net een van die dae! 😍
Moet dit beslis nie misloop nie! 🎈🥳

Kom vier saam met ons ons 114de verjaarsdag! ❤️

Kom kuier lekker saam môre!!
06/08/2026

Kom kuier lekker saam môre!!

Address

40 Birkenhead Street
Strand
7140

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27218531128

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Die Strand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share