Justice Otto Sorgoord / Justice Otto Care Centre

Justice Otto Sorgoord / Justice Otto Care Centre Kwaliteit Bejaardesorg, 24/7

Quality care for the aged and frail, From R250 per day,Gee ons 'n lui,Ons sal mooi ja jou geliefde kyk...083 756 8073 Le...
31/05/2026

Quality care for the aged and frail,
From R250 per day,
Gee ons 'n lui,
Ons sal mooi ja jou geliefde kyk...

083 756 8073

Lekker ruim Jumbo kamer beskikbaar.

International Burger dag gevier vandag. Baas grillers op skof vandag. Dit was sommer heeeeeerlik.
28/05/2026

International Burger dag gevier vandag.

Baas grillers op skof vandag. Dit was sommer heeeeeerlik.

Quality and loving care for the vulnerable and frailfrom R250 per day,gee ons 'n lui.083 756 8073
15/05/2026

Quality and loving care for the vulnerable and frail
from R250 per day,
gee ons 'n lui.

083 756 8073

Nog 'n kamer done and dusted, reg vir die nuwe intrekkers later vandag.Baie dankie vir jul harde werk manne. Is jy opsoe...
09/05/2026

Nog 'n kamer done and dusted, reg vir die nuwe intrekkers later vandag.

Baie dankie vir jul harde werk manne.

Is jy opsoek na kwaliteit sorg vir jou geliefde? Justice Otto Stilfontein...Hier vir JOU...

083 756 8073

24-uur liefdevolle versorging vanaf R250 per dag. 083 756 8073
22/04/2026

24-uur liefdevolle versorging vanaf R250 per dag.

083 756 8073

24-uur liefdevolle versorging. From R250 per day, give us a lui...083 756 8073
15/04/2026

24-uur liefdevolle versorging.
From R250 per day, give us a lui...
083 756 8073

Dis nog nie te laat nie. Sien jou daar!!
09/04/2026

Dis nog nie te laat nie.

Sien jou daar!!

Quality and affordable care for the elderly and frail from R250 per day, gee ons 'n lui083 756 8073
08/04/2026

Quality and affordable care for the elderly and frail from R250 per day, gee ons 'n lui

083 756 8073

Kom geniet die dag saam met ons en maak 'n verskil!!Sien jou daar!!
06/04/2026

Kom geniet die dag saam met ons en maak 'n verskil!!

Sien jou daar!!

Die Democratic Alliance het ons Oupas en Oumas so bietjie kom bederf vandag.Baie dankie vir julle tyd en omgee. 'n Mens ...
04/04/2026

Die Democratic Alliance het ons Oupas en Oumas so bietjie kom bederf vandag.

Baie dankie vir julle tyd en omgee. 'n Mens is mos nooit te oud vir 'n paaseier nie.

Julle is dierbaar.

Address

75 Buffelsfonteinroad
Stilfontein
2550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Justice Otto Sorgoord / Justice Otto Care Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share