11/06/2026
Inwoners van Geluksoord word met ’n verskeidenheid aktiwiteite vermaak en besig gehou. Boonop word inwoners omring deur pragtige tuine in ‘n stil woonbuurt in Stellenbosch. Geluksoord het ‘n verskeidenheid opsies vir ondersteuning en sorg, sowel as gerieflike tuinwoonstelle vir diegene wat onafhanklik wil wees, maar nie meer die verantwoordelikheid van ‘n eie huis en tuin wil dra nie.
☎️ 021 887 3124 📧 [email protected]