10/05/2026
To all the incredible mothers and mother figures, this Mother’s Day 💐
We acknowledge the many roles you play, the strength you carry, and the love you pour into keeping your families together every single day. Take a moment for yourself today to appreciate all that you do.
Aan al die ongelooflike mammas en moederfigure hierdie Moedersdag 💐
Ons sien al die rolle wat julle elke dag speel, die krag wat julle dra, en al die liefde wat julle insit om julle families bymekaar en sterk te hou. Onthou ook om vandag ’n bietjie tyd vir jouself te vat en erkenning te gee aan alles wat jy doen.