23/09/2025
Fynbos Akademie het die voorreg gehad om die Chelsea blomme skou in Stanford in South Africa te besoek. Dankie aan die Stanford in Bloom bestuur wat dit moontlik gemaak het.
Lenteloop het dus mooi daarby aangepas om Stanford se mooi omgewing te aanskou💐🏵🪷