GELIEFD-Binne & Buite

GELIEFD-Binne & Buite Come be part of a group of girls where we don't judge. Includes workshops, practical lessons & speakers. Year course for Gr 6&7's. Afr & Eng.

Learn about Character Development, Love for God, Self Care, Appearance, Respect and GRACE towards another!

Dra jou kroon ... want jy is Geliefd ♡
21/08/2026

Dra jou kroon ... want jy is Geliefd ♡

19/08/2026

Mag jou hart suiwer bly!
Maak seker dat die kondisie van jou hart, God laat glimlag.
Sy grootste begeerte is, om met jou ‘n verhouding te hê.
Kies Hom bo alles.
Maak Hom jou eerste liefde.
Hy is die enigste konstante in ons lewens, Hy sal jou nooit teleurstel nie.

Om aan te hou verken en leer, maak jou braaf, sterk en beter as gister . . .Dit is 'n voorreg vir ons  om in elke jong d...
12/08/2026

Om aan te hou verken en leer, maak jou braaf, sterk en beter as gister . . .

Dit is 'n voorreg vir ons om in elke jong dame se lewe saad te saai, waarvan hulle die vrugte weer eendag met ander kan deel.

Meisie behou jou wonder vir die lewe, hou aan groei, leer en lag.

♡ B & B

Ons vier vrouwees ...en die krag van vroue wat mekaar dra, bemoedig en opbou. Ons het mekaar nodig. In die mooi oomblikk...
07/08/2026

Ons vier vrouwees ...
en die krag van vroue wat mekaar dra, bemoedig en opbou.

Ons het mekaar nodig. In die mooi oomblikke én in die moeilike dae.

Vandag sê ons ook dankie vir ons moeders – die vroue wat altyd opdaag, wat stil agter die skerms bid, liefhet, ondersteun en nooit moed opgee nie.
Julle gebede en voorbeeld laat 'n nalatenskap wat geslagte raak.

Mag ons as vroue aanhou om lig te bring, mekaar te versterk en met liefde en geloof saam te stap.

Gelukkige Vrouemaand.




Geliefd kuier saam met Anke De Beer by Muriel Brand School Dankie Widré Scheepers en Inge Swanepoel vir julle gasvryheid...
05/08/2026

Geliefd kuier saam met Anke De Beer by Muriel Brand School
Dankie Widré Scheepers en Inge Swanepoel vir julle gasvryheid en dat julle saam met ons bou en saad saai in die volgende generasie.

Wat 'n voorreg.
Dankie Dr. Anke vir jou bereidwilligheid. Ons waardeer jou.

29/07/2026

Dankbaar vir mense wat saam bou aan ons gemeenskap en volgende generasie.

Dankie vir die betrokke skole wat deel was van die inisiatief om ons kinders te leer wat die veilige manier van foon gebruik en sosiale media is.

Dankie Anke De Beer vir jou tyd en kennis wat jy so vrylik deel, ons almal het so baie by jou geleer.

Protea School
Laerskool Jan van Riebeeck
Laerskool Selectionpark
Laerskool Christiaan Beyers

28/07/2026
28/07/2026
27/07/2026

Address

Springs
1559

Opening Hours

Monday 15:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27842059882

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GELIEFD-Binne & Buite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to GELIEFD-Binne & Buite:

Shortcuts

Share