20/01/2026
*Onthou om te nomineer!* 🌺🌺🌺🌺
*Maatskaplike werkers is van onskatbare waarde in die gemeenskap.*
Hulle dra elke dag vir iemand 'n fakkel van hoop.
Daardie hoop wat hul bring, maak van hulle hoopdraers in die gemeenskap.
In 2026 wil Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand weer die hoopdraers in ons gemeenskap vereer vir wat hulle vir ander beteken.
Ons gaan weer verskeie hoopdraers landswyd aankondig en uit die streekswenners 'n nasionale wenner kies.
Help ons om aan ons hoopdraers die erkenning te gee wat hulle verdien.
*Nomineer die hoopdraer in jou gemeenskap hier:*
NOMINASIE VIR HOOPDRAER-TOEKENNING Bepalings en voorwaardes Finaliste sal slegs oorweeg word indien die skakel volledig ingevul word. Die genomineerde moet geregistreer wees by die Raad van Maatskaplike Diensberoepe. Die getal nominasies per persoon is ook onbeperk. Geen persone onder 18 jaar mag aa...