Solidariteit Helpende Hand - Springs Tak

Solidariteit Helpende Hand - Springs Tak Solidariteit Helpende Hand se fokus is om ʼn antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis te vind deur ʼn verskeidenheid van projekte. Waar gaan jou geld heen?

Martie De Villiers
Voorsitter
082 579 9755

Paul Janse Van Vuuren
Ondervoorsitter

Ria Van Der Merwe
Sekretaresse Voorsitter
Martie de Villiers:
082 579 9755


https://helpendehand.switchtransact.co.za/?commission=Helpende%20Hand
Agent: Martie De Villiers Tak:Springs
Word 'n lid van Solidariteit Helpende Hand Springs . Jy kan ons help om armoede te beveg. Sonder fondse kan ons as vrywilligers

nie werk nie. Fondse word deur ons Hoofkantoor streng bestuur. Fondse word gebruik om ons Nasionale projekte sowel as tak projekte te befonds. As ondersteuner en lid, deur betrokke te raak ……
• Belê jy in die toekoms van veral jongmense
• Word jy deel van mense wie omgee en is jy deel van die oplossing, en hoop
• Dra jy by tot meetbare projekte wat ‘n verskil maak
Hoe raak jy betrokke? Word 'n ondersteuner !

Address

68 Kent Sirkel Petetsfield
Springs

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27825799755

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Solidariteit Helpende Hand - Springs Tak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Solidariteit Helpende Hand - Springs Tak:

Share